Umdloti Beach Cabana
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Martha M C Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 33
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Alzena G - Jan 2023
Algehele gradering
Sien sterre.
Michelle G - Apr 2022
Algehele gradering
Awesome, bederf, rus vir die siel.
Russell B - Nov 2022
Algehele gradering
My crew enjoyed staying staying there!
Quintus G - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekend verby
Lees meerJanine C - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekende geleë woonstel met alles wat jy nodig het.
Cecelia D - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier, so naby die see!
Lees meerThaven G - Feb 2020
Algehele gradering
Stunning views and comfortable accommodation.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Asemrowende uitsigte en gerieflike verblyf.
Ons is uit die veld geslaan deur die pragtige uitsigte en die luukse spasie. Ons het baie van die plaaslike ape en voëls ontmoet. Die winkels was naby en dit het dit maklik toeganklik en gerieflik te maak. Ons is begroet deur 'n lieflike bottel sjampanje en die reuk van die see. Ons is mal oor hierdie plek en sal beslis terugkeer. Dankie dat ons kon kom kuier en dat jy ons so tuis laat voel het Mariette, bo en behalwe alles anders is jou professionaliteit en warmte 7-ster!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Umdloti Beach Cabana se terugvoer
It was wonderful having you Thaven and we will love to accommodate you again!
It's guest like you who makes this effort an inspiration and absolutely worth it.
Thank you!
Etienne P - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker gekuier in 'n goed toegeruste en versorgde woonstel.
Carolina L - Sep 2019
Algehele gradering
Stunning view!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ongelooflike uitsig!
Ons het 'n heerlike naweek by Umdloti Cabanas gehad. Die eenheid is baie gemaklik. Die eienaars is vriendelik en gasvry. Die uitsig is ongelooflik!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Umdloti Beach Cabana se terugvoer
Thank you so much Carolina,
Was wonderful to have you and hope all your plans work out!
Nico M - Aug 2019
Algehele gradering
Amazing plek om op vakansie te gaan, sal beslis weer Umdloti beach Cabana gebruik.
Lees meerJacques C - Aug 2019
Algehele gradering
Reg op die see, rustige area met pragtige uitsig.
Lees meerMichelle S - Jul 2019
Algehele gradering
Lovely stay incredible view.
Elsa V - Apr 2019
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gekuier!
Umdloti Beach Cabana se terugvoer
Dierbare Elsa en Robbie,
Al kon ons nie eens ontmoet nie, voel julle soos familie! Dit was 'n voorreg om jul te kon ontvang. Was lekker om met jul te deel wat vir ons kosbaar is. Altyd welkom.
Pieter D - Feb 2019
Algehele gradering
Een van die lekkerste plekkies by die see waar ons nog was.
Johan H - Jan 2019
Algehele gradering
Stil, uitstekende uitsig.
Alice O - Des 2018
Algehele gradering
Skitterende verblyf, uiters netjies en perfek geleë!
Umdloti Beach Cabana se terugvoer
Dit was so lekker om ons woonstel met jul te kon deel. Dankie dat julle so mooi na als omgesien het en ek hoop om jul gou weer te ontvang.
Esther S - Nov 2018
Algehele gradering
It was awesome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was asemrowend.
Die eenheid was skoon en netjies, baie goed gemeubileerd en bo alles, dit sluit 3 balkonne in met uitsig oor die see. Dit is jou huis weg van die huis, baie veilig met 'n pragtige swembad. Dit is loopafstand na restaurante; skemerkroeg en winkels met die strand oorkant die kompleks. Ons het ons verblyf baie geniet en sal hierdie eenheid aan almal aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Umdloti Beach Cabana se terugvoer
Esther, thank you very much for the kind words. We are glad that you enjoyed your stay. We trust that the kids had an awesome time as well and enjoyed the flying.
Mariette
Johan V - Okt 2018
Algehele gradering
Baie goed-toegeruste vakansiewoonstel met die see net oorkant die pad.
Yvette D - Sep 2017
Algehele gradering
Umdloti Beach Cabana no 15
Umdloti Beach Cabana se terugvoer
Yvette, it was a big pleasure to host you. We are glad that you had a great time!
Hope to see you soon again.
Umdloti Beach Cabana
Jacques V - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was 'n awesome naweek, sal definitief weer daar gaan bly.
Etienne D - Jul 2017
Algehele gradering
Pragtige plek, wonderlike uitsig, vriendelikste mense!
Lees meerUmdloti Beach Cabana se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Etienne. Dit was vir ons baie lekker om julle te kon akkomodeer. Ons is so bly julle het dit geniet.
Sien sommer gou gou weer!
Zanet K - Mei 2017
Algehele gradering
Heerlik, ontspanne, skoon verblyf.
Lees meerJohann H - Mei 2017
Algehele gradering
Ons het 'n wonderlike paar dae gehad in die eenheid en kan dit aanbeveel.
Annelie D - Mrt 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Umdloti Beach Cabana se terugvoer
Baie dankie, Annelie.
Dit was so lekker om julle te ontvang. Ons plekkie is in perfekte toestand gelos en julle is altyd baie welkom om terug te kom.
Mariette
Nic P - Des 2017
Algehele gradering
Die verblyf was vir ons baie aangenaam in Umdloti Cabanas 15.
Lees meerUmdloti Beach Cabana se terugvoer
Dankie Nic, dit is so lekker om te hoor julle het dit geniet en ook lekker uitgerus. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Dalk 'n vlug oorweeg as die pad te vêr klink? Julle het nou gesien hoe gerieflik naby dit aan KingShaka is.
Groete tuis en ook aan Gerhard en Emmerien.
Christo D - Des 2017
Algehele gradering
Pragtig, netjies en skoon.
Umdloti Beach Cabana se terugvoer
Dankie. Ons sien uit om jul weer te ontvang, Christo.
Zethna V - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker en skoon.
Anneke K - Okt 2017
Algehele gradering
By die see. Heerlik.
Awonke M - Okt 2016
Algehele gradering
The place was magnificent.
Umdloti Beach Cabana se terugvoer
Hi Wendy.
We are so glad that you girls had a fun weekend! You will always be welcome to come back.
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South Beach-weg 5, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang