Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umdloti Beach Cabana

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Alzena G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Sien sterre. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Awesome, bederf, rus vir die siel. Hierdie huisie bied alles wat mens nodig het. Ons het so lekker gebly, die see-uitsig was topgehalte. Lekkerste manier om wakker te word en uit die bed die sonopkoms te geniet. Sal vir seker weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Russell B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Nov 2022

My crew enjoyed staying staying there! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Quintus G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Uitstekend verby Ons het ons tweede helfde van ons wittebrood hier spandeer. Dit was absoluut fantasties gewees. Die ligging was wonderlik, naby restaurante, en winkels. Uitsigte was fantasties. Hulle het uit hulle pad uitgegaan om vir ons rose neer te sit, rose op die bed asook, sjoolade en sjampanje met baie spesiale boodskappe wat dit vir ons spesiaal gemaak het. Alles is mooi skoon in die woonstel, bed is gemaklik met aircon in die kamer. TV is gekoppel aan 'n omsetter, so alhoewel daar krag onderbreking is, kon ons TV kyk. Heerlik om te braai op die boonste verdieping. Die swembad is heerlik. Mariette was altyd daar om te help, vir ons restaurante aangestuur waar ons kan gaan eet ens. Sy was great. Baie dankie. Ons sal Umdloti Beach Cabana definitief aanbeveel vir enige iemand! Baie dankie, sien julle binnekort weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2021

Uitstekende geleë woonstel met alles wat jy nodig het. Baie netjiese woonstel met baie goeie ligging. Baie mooi see-uitsig. Alles wat jy nodig het is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cecelia D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2021

Heerlike kuier, so naby die see! Baie lekker blyplek, fantastiese ligging, 3 balkonne sodat jy heeltyd die see sien, hoor en ruik! Goed toegerus met als wat nodig is vir lekker ontspan! Mariette is baie vriendelike, behulpsame gasvrou! Baie dankie vir info oor eetplekke, wat om te doen ens! Oulike ekstras soos trollie vir bagasie, Nespresso masjien, koue wyn in yskas, dankie! Min badkamers spog met see uitsig! Tieners was mal oor WiFi, TV, aircon, uitsig en dakbalkon! Ten spyte van vlak 3 inperking en strande wat gesluit is, het ons heerlik vakansie gehou en baie seelug ingekry!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Thaven G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Asemrowende uitsigte en gerieflike verblyf. Ons is uit die veld geslaan deur die pragtige uitsigte en die luukse spasie. Ons het baie van die plaaslike ape en voëls ontmoet. Die winkels was naby en dit het dit maklik toeganklik en gerieflik te maak. Ons is begroet deur 'n lieflike bottel sjampanje en die reuk van die see. Ons is mal oor hierdie plek en sal beslis terugkeer. Dankie dat ons kon kom kuier en dat jy ons so tuis laat voel het Mariette, bo en behalwe alles anders is jou professionaliteit en warmte 7-ster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martha M C
Umdloti Beach Cabana
It was wonderful having you Thaven and we will love to accommodate you again! It's guest like you who makes this effort an inspiration and absolutely worth it. Thank you!

Etienne P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Baie lekker gekuier in 'n goed toegeruste en versorgde woonstel. Umdloti Beach Cabana was ideaal vir my gesin se vakansie in Umdloti. Die woonstel word goed versorg en elke dag skoon gemaak. Die dekor en toebehore laat mens ook tuis voel, glad nie soos baie woonstelle waar daar net die minimum verskaf word nie. Ons het baie lekker gebly ek ek sal enige tyd Umdloti Beach Cabana aanbeveel vir 'n gesinsvakansie of vir volwassenes se strand wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carolina L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2019

Ongelooflike uitsig! Ons het 'n heerlike naweek by Umdloti Cabanas gehad. Die eenheid is baie gemaklik. Die eienaars is vriendelik en gasvry. Die uitsig is ongelooflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martha M C
Umdloti Beach Cabana
Thank you so much Carolina, Was wonderful to have you and hope all your plans work out!

Nico M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2019

Amazing plek om op vakansie te gaan, sal beslis weer Umdloti beach Cabana gebruik. Die foto's van die blyplek is presies wat jy kry as jy by no 15 instap. Alles is daar. Mariette was absoluut amazing. Sy het daagliks by ons gehoor of alles na wense is, dit het dit soveel meer spesiaal gemaak. Ek het al talle mense by die kantoor vanoggend vertel van die wonderlike plek waar ons by was en foto's gewys, die beste ooit! Ons beplan weer 'n lang naweek in Durban in September en sal beslis weer by Umdloti Beach Cabana no 15 inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Martha M C Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach-weg 5, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71686d7643bf10a92bf404663aea01308fc840c82b8c13b8448a05f4307a4d45a8cb41a874f59a41c2d8505362683fc06443?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 5) 29 5 1 5 5 South Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -29.672227812798 31.116679305557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang