Umdloti Beach Cabana
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South Beach-weg 5, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Umdloti Beach Cabana is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Umdloti. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand maar weg van die besige stadslewe af.
Hierdie drieverdiepinghuis is volledig gemeubileer en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 'n tripelstapelbed. Die badkamers het elk 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die kombuis is goed toegerus om maaltye voor te berei en het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en ander toebehore vir jou gebruik.
Daar is 'n TV met volledige DStv en 'n krag-omskakelaar in die sitkamer en op die boonste verdieping is daar 'n dubbelslaapbank, koffiemaakgeriewe, nog 'n yskas en braaigeriewe. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad en daar is 'n motorhuis met parkeerplek vir 1 voertuig.
Dié eenheid is tweede van voor in die kompleks, op die boonste verdieping, en dus baie privaat.
Oorkant die straat is daar plaaslike restaurante, winkels en die strand.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Let asb. op dat ons nie besprekings vir matrikulante of studente gedurende die feestyd aanvaar nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Martha M C Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 33
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- South Beach-weg 5, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Umdloti Beach Cabana het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umdloti Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South Beach-weg 5, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang