Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umdloti Cabanas 26

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Okt 2024 tot 28 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach-weg 5, Umdloti Beach, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 750 R1 575 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Umdloti Cabanas 26 is 'n wonderlike selfsorgwoonstel wat oor 3 verdiepings strek en is in die veilige Umdloti Cabanas-kompleks teen die strand, in Umdloti, KwaZulu-Natal. Hierdie kompleks is net 'n paar minute se ry vanaf Umdloti South Beach en minder as 1 km vanaf Umdloti North Beach.

Die woonstel is geskik vir 4 gaste en 2 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers.

Die boonste verdieping het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die middelste verdieping het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n toonbank met stoeltjies. Die eetarea het 'n plafonwaaier en 'n etenstafel met sitplek. Dit sitarea het ook sitplek, 'nplafonwaaier en 'n platskerm-TV met sekrere DStv-kanale. Die leefarea het stapeldeure wat na 'n balkon met sitplek lei.

Die onderste verdieping het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die skuifdeure in die slaapkamer maak oop op 'n stoep met stoepmeubels en Weber-ketelbraaigeriewe.

Verder her die kompleks 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe vir gaste om tydens hul verblyf te geniet. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 76

Resensies 230

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • South Beach-weg 5, Umdloti Beach, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Umdloti Cabanas 26 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
R1 750 R1 575
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 750
R1 750 R1 575
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach-weg 5, Umdloti Beach, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86079d4301eb19b9297b16ee9b84cb76766d896774163d56f54037dde9da290c6670a9e991d206a22a447129468e6820164a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 575 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 5 South Beach Road Umdloti Beach 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.672025773008 31.116514359525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang