Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umdloti Beach Pad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Liana P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Was die lekkerste, beste 10 dae seevakansie in die pragtige plekkie! Umdloti pad was wonderlik! Ligging is perfek, see is reg op jou voorstoep! Die swembad met groot grasperk is heerlik vir kuier en kuier in die aande. Umdloti pad is pragtig uitgerig en super skoon en alles wat mens nodig het! Ons verblyf was fantasties, sal enige tyd weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Averille
Umdloti Beach Pad
Lovely guests. We hope to see them again.

Nothando M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Beautiful, peaceful stay. A beautiful, neat place which is safe and suited our small family of four perfectly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deonisa L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Dit was baie lekker en gemaklik en ons het tuis gevoel. Die woning was baie gemaklik met alles wat mens kan nodig kry ons en die kinders het gevoel of ons by die huis is , ons het dit baie geniet sal weer bespreek vir volgende jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerine S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

What an amazing time. We had the best time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Averille
Umdloti Beach Pad
Nerine, it was our pleasure to host you, perfect guests, welcome back anytime.

Lizelle L
Kort verblyf
5.0
Mei 2021

Beste rus in 'n lang tyd. Die plek is absoluut fantasties, enigste ding wat ek net sal sê is dat ouer persone dalk nie so maklik daar sal kan bly en ouers met jong kinders as gevolg van die 2 stelle ronde, steil trappe. Verder is die plek perfek toegerus met als wat jy benodig asook die mooiste uitsig vanuit basies elke venster in elke vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2021

Great views, good amenities and the beach is across the road. Will be back in the future, couldn't have asked for more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2021

Die ligging was baie mooi. Die trappe was 'n nagmerrie. Nie bedoel vir ouer mense nie Die uitsig was amazing. Ek het nie gedink ek gaan in 'n plek bly wat eintlik iemand se gewone huis is nie. Ek voel skuldig net om die messe-laai oop te maak. Dit voel asof ek hulle privaatheid indring. Die trappe was ook geen grap nie. Is duidelik vir jonger mense as ons bedoel. Die stort gedeelte was nie 'n plesier nie. Jy moet basies in die gang staan om te stort. Die eienaar self is 'n baie aangename persoon en was so gaaf om meer aan ons terug te betaal as die deposit, omdat hulle plavleisel begin afbreek het tydens ons besoek. Dit was 'n gebaar wat baie waardeer was.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizelle B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2020

Beste vakansie ooit! Ons het heerlik gerus en vakansie gehou. Die strand, swembad, braaiplek is alles naby mekaar. Die grondvloer is 'n bonus. Indien iets te ete benodig word, is dit ook binne stapafstand of 1 km as jy wil ry. Woonstel is huislik en gerieflik. Besoekers wat moeilik beweeglik is moet net let op trappe in die woonstel. Vir ons wat nie sportief is, was dit egter geen probleem nie. Ons sou graag meer veiligheidsmaatreëls wou sien by die kompleks alhoewel ons veilig was, het mens soms onrustig gevoel. Miskien in die lyn van 'n wag en 'n veiligheidshek op die grondvloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2019

Waarde vir geld, wonderlike ligging. Dit was ons eerste keer in Umdloti en ons van die eerste oomblik bederf met pragtige see-uitsig op ons voorstoep. Woonstel het drie vlakke, middelste vlak leef area en boonste vlak twee slaapkamers en ruim badkamer met aparte stort. Leef-area en slaapkamers het pragtige see-uitsigte. Kon nie vir meer gevra het nie. Kan beslis aanbeveel, goeie waarde vir wat mens betaal. Kan regtig oor niks kla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Averille
Umdloti Beach Pad
Thank you Yvette, it was our pleasure to host you, and we are delighted that you enjoyed your stay in our home. You are welcome anytime.

Veronica C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2019

Pragtige uitsig. Maklike in- en uitklok. Naby alles. Baie mooi uitsig. Naby restaurant en winkels. Reg op die strand. Sal dit enige tyde aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Averille Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 350
R1 350 R1 215
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
R1 350 R1 215
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suidkusstraat 5, Umdloti-strand, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA1NTcxNmI5LWRkMWQtNDg3Zi1iYzZiLWYwZWUyZGJhMTEyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 215 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 5 South Beach Road Umdloti Beach 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.672051 31.116472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang