Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umfomoti Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umfomoti-laan 6, Glen Anil, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 985 R1 390 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Umfomoti Cottage is 'n lieflike woonstel in Glen Anil, Durban-Noord. Dit bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf, gerieflik naby Umhlanga-vuurtoring en Hollywoodbets Kings Park-stadion. Hierdie woonstel is perfek vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, terwyl die tweede slaapkamer met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke.

Die woonstel maak oop op 'n balkon met sitplek buite. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Umfomoti-laan 6, Glen Anil, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 985
R1 985 R1 390
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 985
R1 985 R1 390
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umfomoti-laan 6, Glen Anil, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c17d006f9dbf53d76d141eea7b0203435a5ed2d62d7bf8083aab7a957adc8311a30631e6e80f55597a0afabf64369e33e61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 985 nouVanaf R1 390 per nag (plek vir 4) 6 Umfomoti Lane Glen Anil 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.7552205 31.0454002

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang