Umhlanga Cabanas
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Beekman Holidays Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 507
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Arthur B - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon, veilig en baie vir kinders om te doen.
Christa L - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Umhlanga Cabanas se terugvoer
Hallo Christa, baie dankie dat jy ons vertrou het met jou verblyf en die tyd geneem het om vir ons so 'n goeie resensie te gee. Dit is ons doel om ons gaste van wonderlike en onvergeetlike ervarings te voorsien, daarom is ons verheug om te weet dat jy 'n wonderlike tyd saam met ons gehad het. Ons hoop ons kry die plesier om jou binnekort weer te huisves.
Michonne H - Nov 2023
Algehele gradering
Kinder vriendelike en die moeite werd.
Umhlanga Cabanas se terugvoer
Hallo Michonne, dankie dat jy jou positiewe ervaring by ons oord deel. Ons is verheug om te hoor dat jou kinders die aktiwiteite en speelkamers geniet het, en ons waardeer jou vriendelike woorde oor ons vriendelike personeel. Ons verstaan jou begeerte vir 'n see-uitsig, en alhoewel ons enige teleurstelling betreur, waardeer ons jou terugvoer aangesien ons voortdurend daarna streef om te verbeter. Ons is verheug dat jy steeds gevind het dat jou verblyf 'n heerlike en ontspannende wegbreek was. Ons sien uit na die geleentheid om jou in die toekoms terug te verwelkom.
Andre S - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker wegbreek.
Umhlanga Cabanas se terugvoer
Hallo Andre, dankie dat jy hierdie waardevolle resensie vir ons gelaat het. Ons is so bly dat jou vakansie in sy geheel 'n genotvolle een was, maar is spyt dat die parkering en see-uitsigte nie na wense was nie. Nietemin, dit was wonderlik om julle by ons te hê en ons hoop julle sal weer in die toekoms kom kuier.
Steve Y - Jun 2023
Algehele gradering
Very dirty and inconvenient.
Lees meerUmhlanga Cabanas se terugvoer
We are definitely gutted to have not provided a more enjoyable holiday for you Steve - especially as this is not the kind of experience that our guests are accustomed to. Our resort is beachfront along the famous Umhlanga promenade nestled privately slightly off the walkway offering reserve views as well as sea views, and we're sorry to note that the close location wasn't as close to the beach as you had anticipated. Secondly, We have raised the issues mentioned with housekeeping and definitely will endeavour to ensure that there will be improvements made in this regard. We appreciate you bringing this to our attention and hope to leave a much better impression on you in the future.
Antoinette B - Sep 2021
Algehele gradering
Uiters teleurgesteld.
Umhlanga Cabanas se terugvoer
Beste Antoinette, dankie vir u terugvoer. Ons is jammer om te hoor dat u 'n onbevredigende verblyf by die oord gehad het. Ons het wel sekuriteit by die oord om geraasregulasies af te dwing as gaste te veel geraas maak. Ons hoop dat u ons nog 'n kans sal gee en ons weer in die toekoms sal besoek.
Vriendelike groete,
Umhlanga Cabanas
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 91, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang