Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umhlanga Cabanas

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies


Netheid
4.0
Ligging
2.3
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
3.7
Arthur B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2023

Skoon, veilig en baie vir kinders om te doen. Diens is goed, maar eenheid kort aandag. Storte is swak en werk nie goed nie. Skuifdeur stukkend en kon nie sluit nie. Raak ontslae van die ape. Hulle klim by venters in en verniel die woonstelle. Mens moet als toemaak, selfs badkamervensters en dan bly als klam en nat. Verder baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christa L
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2023

Baie lekker. Baie lekker vakansie. Personeel by ontvangs uiters behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Beekman Holidays
Umhlanga Cabanas
Hallo Christa, baie dankie dat jy ons vertrou het met jou verblyf en die tyd geneem het om vir ons so 'n goeie resensie te gee. Dit is ons doel om ons gaste van wonderlike en onvergeetlike ervarings te voorsien, daarom is ons verheug om te weet dat jy 'n wonderlike tyd saam met ons gehad het. Ons hoop ons kry die plesier om jou binnekort weer te huisves.

Michonne H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Nov 2023

Kinder vriendelike en die moeite werd. Kinders het die aktiwiteite en speelkamers geniet. Staf is baie vriendelik. Net jammer mens sien nie die see van eenheid af nie. Maar definitief 'n heerlike ontspanne wegbreek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Beekman Holidays
Umhlanga Cabanas
Hallo Michonne, dankie dat jy jou positiewe ervaring by ons oord deel. Ons is verheug om te hoor dat jou kinders die aktiwiteite en speelkamers geniet het, en ons waardeer jou vriendelike woorde oor ons vriendelike personeel. Ons verstaan jou begeerte vir 'n see-uitsig, en alhoewel ons enige teleurstelling betreur, waardeer ons jou terugvoer aangesien ons voortdurend daarna streef om te verbeter. Ons is verheug dat jy steeds gevind het dat jou verblyf 'n heerlike en ontspannende wegbreek was. Ons sien uit na die geleentheid om jou in die toekoms terug te verwelkom.

Andre S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jan 2023

Lekker wegbreek. Met woonstel niks verkeerd nie, parkering 'n probleem, geen spesifieke staanplek nie. Ver vanaf als en see-uitsig baie beperk en ver.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Beekman Holidays
Umhlanga Cabanas
Hallo Andre, dankie dat jy hierdie waardevolle resensie vir ons gelaat het. Ons is so bly dat jou vakansie in sy geheel 'n genotvolle een was, maar is spyt dat die parkering en see-uitsigte nie na wense was nie. Nietemin, dit was wonderlik om julle by ons te hê en ons hoop julle sal weer in die toekoms kom kuier.

Steve Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Jun 2023

Very dirty and inconvenient. There were chicken bones by the pool for over 24 hours, there was a boerewors sausage on the floor in the hallway that the cleaner constantly walked past and eventually picked up and then there was a spilled drink and garbage in the foyer by the elevators for most of the weekend. The indoor hot tub stand and the water were very dirty so that eventually we couldn't stand it much longer and got out. Lastly, the beach and the restaurants are very far, so it is quite a walk to get to them which is highly inconvenient if you don't have a car, was not impressed at all. Will not be back. On the plus side the staff at reception was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Beekman Holidays
Umhlanga Cabanas
We are definitely gutted to have not provided a more enjoyable holiday for you Steve - especially as this is not the kind of experience that our guests are accustomed to. Our resort is beachfront along the famous Umhlanga promenade nestled privately slightly off the walkway offering reserve views as well as sea views, and we're sorry to note that the close location wasn't as close to the beach as you had anticipated. Secondly, We have raised the issues mentioned with housekeeping and definitely will endeavour to ensure that there will be improvements made in this regard. We appreciate you bringing this to our attention and hope to leave a much better impression on you in the future.

Antoinette B
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Sep 2021

Uiters teleurgesteld. Parkering is 'n ernstige probleem. Kinders het heeltyd in die gange op en af gehardloop en geskree. Bure het baie geraas geen respek vir ander se rustyd. Geen uitsig het teen 'n piesangboom vasgekyk.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Beekman Holidays
Umhlanga Cabanas
Beste Antoinette, dankie vir u terugvoer. Ons is jammer om te hoor dat u 'n onbevredigende verblyf by die oord gehad het. Ons het wel sekuriteit by die oord om geraasregulasies af te dwing as gaste te veel geraas maak. Ons hoop dat u ons nog 'n kans sal gee en ons weer in die toekoms sal besoek. Vriendelike groete, Umhlanga Cabanas

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Beekman Holidays Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 502

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 91, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74cb775facddbc9295d9d1647020020acd62fac9c797026896d9e85d7d7b58230ab33cd3455300ab4a26b4aa6488a78868d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 6 5 1 4 91 Lagoon Drive Umhlanga 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.713169943192 31.091497241734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang