Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umhlanga Villa Fairwood Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairwood Place 2, Umhlanga, 4153, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R9 990 per nag (plek vir 21)

Beskrywing

Umhlanga Villa Fairwood Place is 'n moderne selfsorghuis in Umhlanga, oorkant die La Lucia Mall en 2 minute se ry na die strand geleë.

Die huis is ideaal vir 'n groot gesin, groepe vriende en sporttoere, en kan tot 21 gaste akkommodeer. Daar is 6 ruim slaapkamers met lugversorging.

Kamers 1, 4 en 5 het elk 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Kamers 2 en 6 het 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad en stort, 'n toilet en wasbak. Kamer 3 het 'n en suite-badkamer met slegs bad, toilet en wasbak. Die slaapkamers het enkelbeddens wat op versoek as dubbelbeddens opgemaak kan word. Al die slaapkamers het lugversorging en 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale.

Die huis het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, en eetgerei en breekware. Die kombuis lei na 'n groot eetarea met tafels en stoele. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n lieflike tuin en 'n koi-dam, 'n groot swembad op die dak met see-uitsigte en braaigeriewe.

Die huis het voltydse werknemers wat daagliks die kamers bedien. 'n Wasgoeddiens en 'n masseerterapeut kan teen 'n ekstra fooi gereël word. Veilige parkeerplek vir 10 voertuie word voorsien, en die huis het sy eie sekuriteitswag.

Kamer-opset

Slaapplek vir 21 mense 7 Slaapkamers 6 Badkamers, 6 en suite

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Rosalind Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Fairwood Place 2, Umhlanga, 4153, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Umhlanga Villa Fairwood Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R9 990
per nag (plek vir 21)
Vanaf
Vanaf R9 990
per nag (plek vir 21)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairwood Place 2, Umhlanga, 4153, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98370f8674722b58506f06ff8695a5d13053964a319a5502ab4d1f0c3a34f7796875aba267dbdae5f56daa11c590f084a4ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 990 per nag (plek vir 21) 6 5 1 5 2 Fairwood Place Umhlanga 4153 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.753760900682 31.061257504299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang