Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umkomaas Lodge

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
3.8
Xander V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Great experience. Was a great experience, right on the beach. Will stay there again

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lelanie
Umkomaas Lodge
Dear Xander, Thank you so much for the wonderful review. Much appreciated. We are so happy you enjoyed your stay. Hope to see you again soon. Regards Umkomaas Lodge

Carl Stephanus V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Jul 2024

Buiten vir die voertuie se veiligheid was dit lekker. Sal net graag meer veiligheid by voertuie wil hê, maar andersins was dit baie lekker en fantastiese see-uitsig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Des 2023

Ek sal niemand aanbeveel om soontoe te gaan nie. Glad nie lekker gebly nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Retha A
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Wonderlik op die see kan nie nader bly nie. Ons het dit verskriklik geniet. Sal definitief weer daar gaan bly. Stilte rus kalmte, veilig, heerlik, besonderse kliëntediens van Karen, Brian en Gregg baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma M
1 nag Saam met vriende
3.8
Jan 2022

Diens was wonderlik. Was baie teleurgesteld na ons daar aangekom het want het die plekkie bespreek omdat dit 'n jacuzzi het maar was gesê dat dit lank al verwyder was. Dink nie ek sou die prys betaal het as ek geweet het daar is nie 'n jacuzzi nie. Behalwe vir dit was die dryf heerlik en die restaurant langsaan se kos en diens was 5 ster.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2022

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Michael C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Vriendelike diens. Geleë op die see. Alles naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lelanie
Umkomaas Lodge
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit, hoop om julle gou te sien!

Patricia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2019

Wonderlik, vriendelik, genotvol. Baie lekker plekkie, by die see. Mense baie vriendelik, naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lelanie
Umkomaas Lodge
Thank you so much for the review. We appreciate it, hope to see you guys soon!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Lelanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 51 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roland Norris-rylaan 1, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f4608ec684c7720a83e8899ec9ae413e9d77316bfb1fff7948ff1f0085f339cb639f48b6ae877d81aa36d92328b6ee3406e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 1 Roland Norris Drive Umkomaas 4170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.205825629368 30.80236146627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang