Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umkomaas Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Lelanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 8 resensies vir Umkomaas Lodge
Netheid
3.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.8/5
Xander V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xander V

Great experience.

Was a great experience, right on the beach. Will stay there again

Umkomaas Lodge se terugvoer

Dear Xander,

Thank you so much for the wonderful review. Much appreciated.
We are so happy you enjoyed your stay. Hope to see you again soon.

Regards

Umkomaas Lodge

Umkomaas Lodge
Carl Stephanus V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Carl Stephanus V

Buiten vir die voertuie se veiligheid was dit lekker.

Sal net graag meer veiligheid by voertuie wil hê, maar andersins was dit baie lekker en fantastiese see-uitsig.

Kobus P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Kobus P

Ek sal niemand aanbeveel om soontoe te gaan nie.

Glad nie lekker gebly nie.

Retha A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha A

Wonderlik op die see kan nie nader bly nie. Ons het dit verskriklik geniet. Sal definitief weer daar gaan bly.

Stilte rus kalmte, veilig, heerlik, besonderse kliëntediens van Karen, Brian en Gregg baie dankie.

Wilma M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wilma M

Diens was wonderlik.

Was baie teleurgesteld na ons daar aangekom het want het die plekkie bespreek omdat dit 'n jacuzzi het maar was gesê dat dit lank al verwyder was. Dink nie ek sou die prys betaal het as ek geweet het daar is nie 'n jacuzzi nie. Behalwe vir dit was die dryf heerlik en die restaurant langsaan se kos en diens was 5 ster.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Michael C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael C

Vriendelike diens.

Geleë op die see. Alles naby.

Umkomaas Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit, hoop om julle gou te sien!

Umkomaas Lodge
Patricia B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia B

Wonderlik, vriendelik, genotvol.

Baie lekker plekkie, by die see. Mense baie vriendelik, naby aan alles.

Umkomaas Lodge se terugvoer

Thank you so much for the review. We appreciate it, hope to see you guys soon!

Umkomaas Lodge
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 51 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roland Norris-rylaan 1, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f4608ec684c7720a83e8899ec9ae413e9d77316bfb1fff7948ff1f0085f339cb639f48b6ae877d81aa36d92328b6ee3406e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 1 Roland Norris Drive Umkomaas 4170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.205825629368 30.80236146627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang