Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umndeni Log Cabin

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Antonette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Umndeni Log Cabin
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Wandell M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wandell M

Absolutely amazing.

Was much needed family bonding time it was really amazing my children loved it they didn't want to leave.

Umndeni Log Cabin se terugvoer

Thank you so very much it was so wonderful to have you and your beautiful family here. See you soon.

Umndeni Log Cabin
Erik O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik O

5 ster-akkommodasie.

Antonette is 'n fantastiese gasvrou wat jou werklik laat spesiaal voel. Niks is te veel moeite nie. Die huis is mooi en gerieflik gemeubeleer met al die nodige bekomstighede wat jy mag nodig hê. Die plekkie is 'n juweel om by oor te bly. Die oop-ruimte voor die huis is soos 'n tuiste weg van die huis af. Dit is absoluut waarde vir geld en sal die plekkie definitief aanbeveel.

Umndeni Log Cabin se terugvoer

Aai Erik so baie dankie, julle was verseker die perfekte gaste. Julle sulke pragtige en opregte mense. Julle my plekkie so pragtig opgepas en agter gelaat. My wens is om gaste soos julle te kan ontvang.
Liefies
Anto

Umndeni Log Cabin
Henrico N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrico N

We had an amazing time.

We had the best time at Umndeni Log Cabin. The host, Antonette, was amazingly friendly and very helpful. We will definitely stay with them again.

Umndeni Log Cabin se terugvoer

Dankie Henrico, wat `n pragtige terugvoer. Dit was so wonderlik om julle hier te he. Jy het die mooiste familie. Ek is so geseend om mense soos julle te kon ontvang en te leer. Julle is enige gastehuis of selfsorg eenheid se droom gaste.

Umndeni Log Cabin
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dek-weg 124, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2f7bc69be252acd2c341aa21088ca335d7d701b008ac303be601b173a259075417f202dd791ddf1619c709cbacb39e3b42d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 124 Dek Road Mtwalume 4186 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.488376938007 30.630042769438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang