Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umndeni Log Cabin

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dek-weg 124, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Umndeni Log Cabin is 'n gerieflike en alleenstaande selfsorghouthuisie wat geskik is vir 5 gaste en in Mtwalume geleë is.

Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 1 stapelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die eenheid het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis en sit-area. Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus met 'n tweeplaat-gasstoof, oondjie, mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na 'n gesellige sit-area met 'n TV wat OpenView-kanale het.

Verder spog die eenheid met 'n onderdak-stoep met stoepmeubels en braaigeriewe.

Mtwalume-strand het 'n pragtige getypoel waarin gaste lekker kan swem.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Antonette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Dek-weg 124, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Umndeni Log Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dek-weg 124, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2f7bc69be252acd2c341aa21088ca335d7d701b008ac303be601b173a259075417f202dd791ddf1619c709cbacb39e3b42d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 124 Dek Road Mtwalume 4186 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.488376938007 30.630042769438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang