Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

UMntla Private Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Alta V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Paragtige, rustige atmosfeer. Pragtige plek presies soos die foto's. Heerlik gerus en in die natuur ontspan. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaydin M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Beautiful, refreshing fun. Our stay felt like home. It was very beautiful and we had so much fun. The hosts were very kind and reliable. It was hands down one of our best trips.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stina B
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Pragtige lodge in 'n pragtige omgewing. Genoeg slaapplek vir 8 gaste. Afsonderlike badkamers maak dit maklik vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2024

Pleasant. An awesome place to get away and relax with family and friends. The only snag is if they can have a backup plan for when load shedding hits. Other than that, I will be booking again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana U
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Bitterlik mooi en spesiaal. UMntla Lodge sien ons definitief weer. Dit was bitter mooi, stylvol en netjiese woning met asemrowende natuurskoon en privaatheid. Mens kan regtig sien hoeveel moeite en tyd daar spandeer is om 'n ontvlugting van mens se besige lewe te skep. 'n Plek waar mens se siel kan rus en opnuut krag kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Uitstekend! Ons naweek by Umntla het alle verwagtinge oortref. Ons was groep vriendinne wat 'n verjaarsdag naweek gevier het en alles was perfek. Die rustigheid en privaatheid is onbeskryflik. Die lodge is netjies, skoon en die feit dat al die kamers privaat is en eie badkamers het, was 'n bonus. Die plek lyk presies soos foto's op die webtuiste, en die luuksheid ons beïndruk toe ons daar aankom. Alles was regtig egtig uit die boonste rakke en ons is alreeds besig om ons volgende trippie te beplan. Dit sal ons nuwe naweek wegbreek plek wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
UMntla Private Game Lodge
Baie dankie julle. Bly julle het dit so geniet, kom kuier asb weer.

Claudette S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Baie netjies, veilig en waarde vir geld. Ons as gesin het dit vreeslik baie geniet. Van oupa en ouma tot ons viervoet-kinders was welkom. Julle plek laat mens tuis voel en almal het baie lekker gekuier. Al die diere wat ons kom groet het elke dag was baie spesiaal. 5-ster plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annali M
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Baie rustig en stil, goed toegeruste verblyf, baie netjies en skoon. Stortkop in kamer no. 2 is stukkend en was moeilik om stort te gebruik. Gasbottel was leeg by stoof en ons moes skakel om te laat vervang, diens was vinnig en goed nadat ons vir hulp gevra het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Charlene
UMntla Private Game Lodge
Ai, mens werk vreeslik hard om dit vir gaste gerieflik te maak. Gelukkig verstaan en waardeer meeste gaste dit.

Nicola D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

A wonderful retreat not too far from Johannesburg. Fabulous stay for any age range.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ancheri L
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Nov 2023

Baie mooi, maar sonder kommunikasie en klientediens. Dit was 'n teleurstelling. Maak seker jy gee 'n presiese tyd voordat jy by die hek aankom. Daar is geen sein om die eienaar by die hek te bel nie. Die kommunikasie van die eienaar is besonders swak. As daar geen krag is nie, is daar ook geen water nie. Ons het al hierdie dinge op die harde manier uitgevind en het selfs nie water gehad toe die krag weer aangegaan het nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Assenweg, Klippieskraal, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa073fa8bc8a43e7fe880692bbed451eb9f15712fe13d0db1222b40c03a2827b6eedc89fb1bdedeae1d455c1fc8267bf8b792?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 Assen Road Klippieskraal 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.471118364847 27.785692045913

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang