Umoja Kruger - Wildlife Without Fences
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Chantal Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Gernie A - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker, goeie diens.
Umoja Kruger - Wildlife Without Fences se terugvoer
Dear Gernie,
Thank you for this amazing review and we are happy that you enjoyed your stay regardless of the bad weather.
We definitely hope to welcome you back in the future.
Warm regards,
Chantal Settels
Annette J V - Jun 2019
Algehele gradering
Luxurious breakaway.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Luukse wegbreek.
Omoja is werklik wild sonder perke. Die Luxury Bush Villa het alles wat jou hart begeer. Dankie, Chantal! Jou belangstelling in al jou gaste en al die WhatsApps van die Dutchies af het ons tuis laat voel! Sal definitief terugkom!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Umoja Kruger - Wildlife Without Fences se terugvoer
Hallo Annette
Dankie vir hierdie goeie resensie, I am humbled by it en hierdie "Dutchies' was baie bly dat jy daar was en ons hoop jou in die toekoms weer te verwelkom in Bushvilla Umoja Kruger.
Chantal Settels
Mari V - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties, wens ek kon langer bly.
Lees meerUmoja Kruger - Wildlife Without Fences se terugvoer
Liewe Mari
Soos jy weet praat ons nie goed Afrikaans nie, maar ons probeer. Dankie vir jou goeie resensie. Ons hoop u binnekort weer te verwelkom.
Baie dankie
Chantal
Marco V - Des 2018
Algehele gradering
Was besonders goed.
Umoja Kruger - Wildlife Without Fences se terugvoer
Thank you for the lovely review Marco and are already looking forward to having you stay with us again!
Kind regards
Chantal
Bushvilla Umoja Kruger - Wildlife Without Fences
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 30 - 31, Silonque Natuurreservaat, Phalaborwa, 1390, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang