Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The View @ Umpukane

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Dirk D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Mooi en netjies. Goeie waarde vir geld. Pragtige, mooi, skoon en netjiese eenheid. Gasvrye ontvangs. Lekker braai-area met wonderlike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Heerlike plaaskuier. Baie dankie vir 'n heerlike kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Pragtige natuurskoon, baie rustige omgewing en gasvrye diens. Ons het 'n rustige naweek gesoek om batterye te kan herlaai - die tyd by die akkommodasie was dit alles en nog meer! Pragtige natuurskoon met 'n plaasgevoel; die "Cottage" was netjies en skoon en alles wat ons nodig gehad het, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
The View @ Umpukane
Baie dankie Desiree. So bly julle kon jul binnekant herlaai. Julle is enigetyd weer welkom.

Hetmarie G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2024

Lafenis vir die siel. Mooiste uitsig. Heerlik ontspan! Gasvry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nardus S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Nov 2023

Sielskos rustig pragtig. Verskriklik lekker. Dit is pragtig. Die plaas is 'n belewenis met die pragtigste tuine en klowe.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2023

Gerieflik en skoon. Pragtige ligging teen die berg.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Glenn G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

A relaxing stay in a beautiful environment. Very welcoming hosts. Great walks with spectacular scenery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eunice B
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Wat 'n asemrowende plek. Umpukane was sonder twyfel een van die beste ervarings wat ek beleef het. Gasvrye mense met harte van goud. Umpukane het mooiste natuur besienswaardighede en die stilte is ongelooflik goed vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Uit die boonste rakke. Heerlike, pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Vriendelike, netjiese en goed geleë plaaskuier. Dit was so lekker om midde 'n donderstorm, vriendelik ontvang te word by die deur deur Annelie. Lekker plaasvars melk en fonteinwater in die yskas en selfs vars blomme op die etenstafel. Sal definitief weer hier oorslaap en volgende keer langer vertoef om die plaas en omgewing bietjie te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umpukane Plaas, Langs die R708, Clocolan, 9735, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA998908bea30c4e52c02c42b33b129e66a4d13c8a2dcc606c9a400908fe0f4761ebdba115f9fce8a9bdcb1f6e32f5b1b9a230?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 3 mense 57 5 1 5 Farm Umpukane Off the R708 9735 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.854648850734 27.504068323874

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang