The View @ Umpukane
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Umpukane Plaas, Langs die R708, Clocolan, 9735, Vrystaat
- Vanaf R850 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
The View @ Umpukane is 'n selfsorghuis in Clocolan, Vrystaat en spog met 'n asemrowende uitsig oor die vallei en op die omliggende berge.
Dié eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Boonop is daar 'n kinderbank vir ekstra slaapplek.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei toegerus is. Daar is ook 'n tafel met sitplek vir 4.
Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi. Die huis is met sonpanele toegerus en bied ononderbroke kragtoevoer.
Daar is buitesitplek en 'n braai-area waar gaste die uitsigte kan geniet.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die plaas bied verskeie aktiwiteite, soos stap, fietsry, swem en visvang.
Daar is 'n dam sowat 5 km vanaf die woonstel in 'n kloof met fonteinwater waar gaste kan swem. Neem asb. kennis dat selfoonontvangs baie swak is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
- Diens op aanvraag
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Annelie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 59
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Umpukane Plaas, Langs die R708, Clocolan, 9735, Vrystaat
- Gaste dink The View @ Umpukane het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Malotiroete Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Umpukane Plaas, Langs die R708, Clocolan, 9735, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang