Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The View @ Umpukane

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umpukane Plaas, Langs die R708, Clocolan, 9735, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

The View @ Umpukane is 'n selfsorghuis in Clocolan, Vrystaat en spog met 'n asemrowende uitsig oor die vallei en op die omliggende berge.

Dié eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Boonop is daar 'n kinderbank vir ekstra slaapplek.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei toegerus is. Daar is ook 'n tafel met sitplek vir 4.

Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi. Die huis is met sonpanele toegerus en bied ononderbroke kragtoevoer.

Daar is buitesitplek en 'n braai-area waar gaste die uitsigte kan geniet.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die plaas bied verskeie aktiwiteite, soos stap, fietsry, swem en visvang.

Daar is 'n dam sowat 5 km vanaf die woonstel in 'n kloof met fonteinwater waar gaste kan swem. Neem asb. kennis dat selfoonontvangs baie swak is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jannie K
5.0
Umpukane is voorwaar uniek en besonders. Umpukane is beslis die beste plek waar ek nog gebly het. Annelie is tegemoedkomend en aangenaam en haar aanda...
Sien meer
Okt 2024
Dirk D
Gesin met tieners
5.0
Mooi en netjies. Goeie waarde vir geld. Pragtige, mooi, skoon en netjiese eenheid. Gasvrye ontvangs. Lekker braai-area met wonderlike uitsig.
Okt 2023
Wanda V
Saam met vriende
5.0
Heerlike plaaskuier. Baie dankie vir 'n heerlike kuier.
Jul 2023
Desiree L
Saam met lewensmaat
4.8
Pragtige natuurskoon, baie rustige omgewing en gasvrye diens. Ons het 'n rustige naweek gesoek om batterye te kan herlaai - die tyd by die akkommodasi...
Sien meer
Apr 2024
Nardus S
Gesin met tieners
4.6
Sielskos rustig pragtig. Verskriklik lekker. Dit is pragtig. Die plaas is 'n belewenis met die pragtigste tuine en klowe.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 59

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Umpukane Plaas, Langs die R708, Clocolan, 9735, Vrystaat
  • Gaste dink The View @ Umpukane het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Malotiroete Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umpukane Plaas, Langs die R708, Clocolan, 9735, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA998908bea30c4e52c02c42b33b129e66a4d13c8a2dcc606c9a400908fe0f4761ebdba115f9fce8a9bdcb1f6e32f5b1b9a230?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 3 mense 58 5 1 5 Farm Umpukane Off the R708 9735 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.854648850734 27.504068323874

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang