Umqhele 13
Kry 30% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 24 Sep 2024 tot 24 Nov 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olienhoutkoppie 5, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 200R1 540 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Umqhele 13 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Richardsbaai. Dit is gerieflik geleë naby die Boardwalk Inkwazi Winkelsentrum.
Dié eiendom bied slaapplek vir altesaam 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer wat ook met 'n bad toegerus is.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei 'n etenstafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Die eerste en tweede slaapkamers het ook elkeen 'n TV.
Buite is daar 'n lieflike tuinruimte met buitesitplek wat 'n ideale plek is vir óf 'n oggendkoffie óf 'n skemerkelkie. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3/5
Mnqobi Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Olienhoutkoppie 5, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Umqhele 13 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Richardsbaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olienhoutkoppie 5, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang