UmSisi Cottage
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Gedeelte 38 Peebles Plaas 31JU, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R2 220 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
UmSisi Cottage bied luukse selfsorgverblyf in die Peebles Valley, naby Witrivier, in Mpumalanga. Dis ideaal vir 'n klein groep vriende of 'n gesin wat die Krugerwildtuin wil verken.
Dié kothuis is privaat en het sy eie ingang, 'n onderdak stoep en 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die kamers deel 'n badkamer met 'n dubbelstort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en kookgerei toegerus. Die eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Braaigeriewe en onderdak-parkeerplek is beskikbaar. Die eiendom het 'n elektriese heining en 'n daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit. Daar is ook 'n bosstort buite.
Die kothuis is op dieselfde perseel as umSisi House en bied maklike toegang tot die suidelike deel van die Krugerwildtuin (via Paul Kruger-hek wat 40 minute ver is, Phabeni-hek wat 30 minute ver is en Numbi-hek wat 20 minute ver is), die Panorama-roete en al die doeninge vir meer avontuurlustige vakansiegangers. Daar is restaurante in Casterbridge Lifestyle Centre en Bagdad Centre, wat binne 15 minute se ry vanaf die huis is. UmSisi Cottage kan die gaste help om enige doendinge by Kruger-safari vooraf te bespreek, veral gedurende die skoolvakansies.
Die kothuis het 'n gas oond, kookplaat en ketel, 'n Weber-braai, gasgeisers vir warm water. Daar is ook 'n rugsteunkragstelsel wat tydens beurtkrag gebruik kan word om die ligte, WIFi, DStv en kragpunte te ondersteun. Dit moet egter spaarsamig gebruik word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Frans
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 27
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Gedeelte 38 Peebles Plaas 31JU, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink UmSisi Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Gedeelte 38 Peebles Plaas 31JU, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang