Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umtali Country Inn

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Elize V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ons het lekker gebly en goed gerus vir die res van ons reis. Die kamer was ruim, die beddegoed vars en mooi, en daar was alles wat mens sou nodig kry. Die kos was heerlik en die lamskenkel was van die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie aangenaam en goeie waarde! Dit is die tweede keer wat ons by Umtali Country Inn oorbly. Die kamer was baie skoon en gerieflik, goeie gehalte beddegoed en handdoeke. Die aandete was uitstekend en wynpryse baie billik. Ons kan Umtali Country Inn beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

It was a comfortable overnight stay. The hosts were friendly and accommodating. Our delicious supper was brought to our room and the aircon and electric blankets helped to keep our room warm on a cold winter's night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Clean, neat and friendly. Clean, neat and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christopher S
1 nag Saam met lewensmaat
1.2
Jan 2024

We will never come back. Totally disappointing. Superior room was very basic, we could hear every noise from the room next door. Pictures don’t show reality. Bad value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Cathrien B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Super friendly and supportive services. We were just travelling through Aliwal North. What a perfect place to stay. Very neat and the staff went out of their way to make our stay comfortable. Even during load shedding they made coffee for us in the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien J
1 nag
5.0
Mrt 2023

Very clean and neat. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Awesome overnight accommodation. Great stay with friendly and helpful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steph M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Die kamer was baie gerieflik en skoon. Ons het daar oornag op pad Oos-Kaap toe. Ons het laat daar aangekom maar die restaurant het vir ons heerlike aandete bedien al was dit al tyd om toe te maak. Ons was baie dankbaar na 'n lang dag op die pad. Ek sal aanbeveel dat hulle (indien moontlik) vir gaste sê wat die loadshedding-skedule vir die dag is sodat mens voorbereid kan wees. Ons sal beslis weer daar bly. Goeie diens en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2022

Skoon, netjies, rustig. Baie mooi, rustig en skoon. Beveel definitief aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dan Pienaar-laan 47, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2223c3d719e061e966115633d25f9cf51303ac741c9b84384fd771f4d76f848c7b2578bfc1f08e48ab8d249c6d7ecdd53bb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 47 Dan Pienaar Avenue Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.719780427766 26.71061321786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang