Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umtali Country Inn

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 31 resensies vir Umtali Country Inn
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Elize V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Ons het lekker gebly en goed gerus vir die res van ons reis.

Die kamer was ruim, die beddegoed vars en mooi, en daar was alles wat mens sou nodig kry. Die kos was heerlik en die lamskenkel was van die beste.

Chris C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris C

Baie aangenaam en goeie waarde!

Dit is die tweede keer wat ons by Umtali Country Inn oorbly. Die kamer was baie skoon en gerieflik, goeie gehalte beddegoed en handdoeke. Die aandete was uitstekend en wynpryse baie billik. Ons kan Umtali Country Inn beslis aanbeveel.

Ian L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian L

It was a comfortable overnight stay.

The hosts were friendly and accommodating. Our delicious supper was brought to our room and the aircon and electric blankets helped to keep our room warm on a cold winter's night.

Phillip V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip V

Clean, neat and friendly.

Clean, neat and friendly.

Christopher S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Christopher S

We will never come back.

Totally disappointing. Superior room was very basic, we could hear every noise from the room next door. Pictures don’t show reality. Bad value for money.

Cathrien B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrien B

Super friendly and supportive services.

We were just travelling through Aliwal North. What a perfect place to stay. Very neat and the staff went out of their way to make our stay comfortable. Even during load shedding they made coffee for us in the morning.

Karien J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien J

Very clean and neat.

See stars.

Adele J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele J

Awesome overnight accommodation.

Great stay with friendly and helpful staff.

Steph M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steph M

Die kamer was baie gerieflik en skoon.

Ons het daar oornag op pad Oos-Kaap toe. Ons het laat daar aangekom maar die restaurant het vir ons heerlike aandete bedien al was dit al tyd om toe te maak. Ons was baie dankbaar na 'n lang dag op die pad. Ek sal aanbeveel dat hulle (indien moontlik) vir gaste sê wat die loadshedding-skedule vir die dag is sodat mens voorbereid kan wees. Ons sal beslis weer daar bly. Goeie diens en waarde vir geld.

Gideon M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon M

Skoon, netjies, rustig.

Baie mooi, rustig en skoon. Beveel definitief aan!

Freddie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freddie V

Rustige atmosfeer. Kamers netjies en goed uitgelê.

Lekker rus na 'n harde dag. Probeur gerus die "tjops" in die restuarant.

Shirley V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shirley V

'n Oase na 'n lang dag se reis.

Hulle het baie moeite gedoen om my verblyf aangenaam te maak, selfs gesorg dat ek die F1-motorwedren in my kamer kon opvang.

Johan N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N

Heerlik gebly, effens beknop. Heerlike aandete! Kan dit beslis aanbeveel.

Bietjie ver uit die dorp as mens daar is vir werk/besigheid, maar dit gee die voordeel van stilte. Ons was op 'n Sondagmiddag of -aand daar, so die plek was baie stil. Neem aan dis meer vir sakemanne bedoel. TV-kanale nie ons smaak nie, kan doen met KykNet ook!

James P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
James P

Pleasant.

I would just suggest that they provide anti-mosquito spray.

Gert P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Gert P

Cold shower Inn.

Ons het daar oornag soontoe/terug na/van ons vakansiebestemming. Op pad na ons bestemming die eerste keer het ons in 'n sterk reënbui daar aangekom. Die water op die erf van die Inn dreineer nie behoorlik nie en daar was oral modderplasse waardeur mens moes loop. Ook is daar nie vloermatjies buite die kamers nie, so die kamervloer het as gevolg daarvan maar taamlik sleg gelyk. Daar was geen ander oplossing as om 'n vloerhanddoekie wat vir die badkamer bedoel is te gebruik by die kamerdeur om jou voete aan af te vee nie. Dit was 'n taamlike gemors. Ons het die kamer wel baie skoon en netjies ontvang met die nodige skoon handdoeke ens. So wat hulle aanvanklike kamervoorbereiding aanbetref is daar geen fout nie. Die grootste probleem is die feit dat die storte lank vat om warm water te gee (ek vermoed dit is gas storte) en wanneer daar wel warm water is dan kan jy kies tussen slegs warm water wat jou verbrand of koue water wat taamlik ongemaklik is. Daar is geen middeweg nie. So ek het maar telkens die koue water gekies - ongemak is beter as om verbrand te word. My dogter en haar man, asook my seun en my 84 jarige ma het saam die oornagfasiliteite benut (altesaam 4 verskillende kamers) en ons almal het presies dieselfde ervaring met die storte gehad. Dus wat ek die meeste kon onthou van my ervaring hier is die koue storte. Vandaar die naam "Cold shower Inn". Met die terugkomslag was die krag af in die nag, so tussen 11uur die nag en 6uur die oggend. Ons los gewoonlik 'n lig vir my bejaarde moeder aan deur die nag aangesien sy angsbevange en verward kan word in die donker. Ek het net so ongeveer 12 uur die nag 'n geroep gehoor in die kamer langs my, aangesien my 84 jarige moeder nie haar pad badkamer toe kon vind in die donker nie. Gelukkig ry ek 'n noodlig saam met my. Ek twyfel baie sterk of dit beurtkrag was want daar sou nie tydens die feesseisoen beurtkrag wees nie. Die feit dat dit presies oor die nag was maak my vermoed dat die Inn die krag afskakel deur die nag om krag te bespaar. Vir die prys het ek al by soortgelyke gastehuise klein bietjies vars melk gehad vir die tee/koffie, maar daar was net Kremora. Nou nie regtig my idee van 'n goeie koppie koffie nie. So, oor die algemeen was ons besoek aan Umtali Country Inn, nie 'n baie goeie ervaring nie.

Cecilia R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia R

Puik plek.

Pragtige kamer met alles en nog meer! Nog nooit in ’n plek gebly wat soveel kragpunte het om al jou tegnologie se batterye te herlaai nie! Die oulikste leesliggies en die lekkerste kos. Puik plek.

Chris C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris C

Die kamer was pragtig en modern en silwerskoon, ruim en baie gerieflik!

Ons het ons verblyf baie geniet, die kamer was op 'n hoë standaard en baie goed toegerus, die vol pakket DStv was 'n bonus! Die diens was baie goed en vriendelik en Thys se persoonlike betrokkenheid was op prys gestel! Sal Umtali Country Inn beslis aanbeveel.

Umtali Country Inn se terugvoer

Dankie Chris, ek is bly jy het jou verblyf by ons geniet. Dankie vir jou opbouende en positiewe terugvoer. Groete, Thys Strydom

Umtali Country Inn
Aleche B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aleche B

Dit was verskriklik mooi, skoon en aangenaam.

Veilige parkeerplek, silwerskoon en mooi kamers. Vinnige en vriendelike diens. Heerlike lekker warm en skoon beddegoed met gerieflike yskas, ketel en koffie in die kamer. Dit was 'n heerlike aand in ons mooi kamer.

Sonja B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

Heerlik oornag!

'n Pragtige kamer met 'n groot stort. Als was presies soos die foto's. Ontbyt was heerlik! Sien jul gou weer!

Anna-maria F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-maria F

Fantastiese verblyf!

Heerlik gekuier. Uitstekende diens. Vriendelike personeel. Heerlike ontbyt. Billike prys. Alles netjies.

Jacque G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacque G

Lekker.

Baie lekker oornagplekkie.

Claire W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claire W

Easy stay for a business trip.

Clean, well laid out rooms, easy check-in. The shower is not great. All in all a perfect place to stay in Aliwal North.

Assie G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Assie G

Rustige atmosfeer.

Aandete met Covid moet voor die tyd gegee word en dit word afgelewer by jou plek.

Shirley V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley V

A very pleasant stay.

The staff were pleasant and very helpful.

Gert P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert P

Goeie verblyf. Al probleem was die stort wat nie lekker werk nie.

Sien sterre.

Corne S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne S

Skoon kamer.

Rustig. Skoon. Vriendelik.

Courtney V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Courtney V

Alles is awesome, die lugversorger was ’n wenner!

Warm en smaaklike kos. Baie lekker na die lang dag se reis.

Brenda B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Brenda B

Pleasant stay, clean, newly renovated and basic. Instructions to find it very confusing!

A towel rail in the bathroom would be nice.

Tanya A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Tanya A

Was fine, however there was too much noise from the room next to ours.

Not bad can perhaps add more channels to the TV.

Miranda I - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda I

Hoop om volgende keer van julle restaurant gebruik te maak.

Ons was verras met hoe mooi en skoon alles was. Regtig luuks en 'n lafenis na 'n lang reis. Sal dit definitief aanbeveel.

Karina B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina B

Eenhede is pragtig en skoon.

Dit was 'n heerlike kuier, alles was baie skoon.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dan Pienaar-laan 47, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2223c3d719e061e966115633d25f9cf51303ac741c9b84384fd771f4d76f848c7b2578bfc1f08e48ab8d249c6d7ecdd53bb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 47 Dan Pienaar Avenue Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.719780427766 26.71061321786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang