Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umtamvuna View Cabanas

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bon Vista-weg 7, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 R808 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Umtamvuna View Cabanas is 'n gastehuis in die vakansiedorp Port Edward aan die Laer Suidkus van KwaZulu-Natal. Dié pragtige bestemming bied 'n uitsig oor die Umtamvuna-rivier en die omliggende berge wat die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal van mekaar skei. 'n Ryk voëllewe kan vanaf die cabana se stoep of die swembad gesien word.

Die Umtamvuna View Cabanas is die ideale blyplek waarvandaan gaste die omgewing kan verken. Umtamvuna View Cabanas bied luukse selfsorgverblyf met 'n panoramiese uitsig op die berge, oor die kloof, die Umtamvuna-rivier en 'n klein deeltjie van die see. Elke cabana is gerieflik ingerig.

Verblyf word in 5 eenhede gebied wat slaapplek vir 10 volwassenes het. Die eenhede is Cabana 1, 2, 3, 4 en 5. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of bad, kombuisie, WiFi, TV en DStv.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek in. Buite is 'n vermaakarea met 'n poolarea, alkoholvrye kroeg en 'n veerpyltjiebord maar gaste moet hul eie pyle saambring.

Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, visvang, swem, voëlkyk en bergfietsry in.

Top besienswaardighede in Port Edward en omliggende gebiede sluit in Wild Coast Sun Casino, Wild Waves Water Park, die Riverside restaurant en boothuur, verskeie ander restaurante en wegneemetes, Beaver Creek Coffee Farm, The Pont Resort, verskeie strande insluitend Mazamba Beach, Port Edward Beach en Grannies Pool. Ander besienswaardighede sluit die Clearwater-roetes, Umtamvuna-natuurreservaat en -roetes, Segway-toere en aktiwiteite in, insluitend vierwielmotorfietsry, Ziplines, inkopies en gholfbane.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Umtamvuna View Cabanas
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Bon Vista-weg 7, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Umtamvuna View Cabanas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R808
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R808
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bon Vista-weg 7, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7950816bf978867ba704fb630c4c5b6f5a4a17d96976fe89bd42451e06d5e381deb1f2585ae0a3eaa1d592cd29f874836dff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R808 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 7 Bon Vista Road Port Edward 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.063529509282 30.181565859741

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang