Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umtentweni Unit 3 @ Mangrove Beach Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokmakierie-weg 321, Mangrove Beach Estate, Sunwich Port, 4230, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Umtentweni Unit 3 @ Mangrove Beach Estate is 'n selfsorgwoonstel op die veilige Mangrove Beach Estate net 150 m van Banana Beach in Melville, Port Shepstone.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus en daar is 'n toonbank met stoele. Daar is 'n tafel en 6 stoele buite. Die sitarea bied sitplek, onbeperkte WiFi en 'n TV met Smart View. Die eenheid het 'n gedeeltelike see-uitsig van die balkon af en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die Mangrove Beach Estate het 'n gemeenskaplike swembad en 'n speletjieskamer met tafeltennis en 'n pooltafel. 'n Houtpaadjie bied toegang tot Banana Beach, die hoofstrand.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bronwyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Bokmakierie-weg 321, Mangrove Beach Estate, Sunwich Port, 4230, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Umtentweni Unit 3 @ Mangrove Beach Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokmakierie-weg 321, Mangrove Beach Estate, Sunwich Port, 4230, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA457812e52de8646e1427cdc53ade2cce726c1d3a0f6afa13e8e07971bb871c30bb90aa6221dca0c6526a25f0409b9a9c53ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 321 Bokmakierie Way Mangrove Beach Estate 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -30.659593555685 30.515076220035

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang