Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umuzi Guest House

Gastehuis
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Feb 2025 tot 21 Feb 2025.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Musselcracker 17, Meer En See, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 R935 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Umuzi Gastehuis in Meer En See bied luukse, ruim verblyf en uitstekende kos. Dis ook die ideale basis vanwaar gaste die area kan verken. Dié gastehuis is in 'n rustige omgewing en ideaal vir sakereisigers, romantiese wegbreke en vakansiegangers.

Die gastehuis het 5 dubbelkamers wat elk lugversorging, 'n TV met DStv en privaat badkamers het.

'n Werkarea waarin sakereisigers kan werk is beskikbaar.

Daar is veilige parkeerplek, asook 'n elektroniese hek. Daar is ook 'n sekuriteitsfirma aan diens op 'n 24/7-basis in die area.

Gaste het toegang tot 'n ruim, gemeenskaplike leefarea, eetkamer en stoep langs die swembad.

Daaglikse skoonmaakdienste is by die tarief ingesluit. Ontbyt en 'n gekookte aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar indien dit vooraf gereël word. Gaste kan die braaigeriewe naby die natuur, 'n swembad met opblaasballe en matras vir lekker ontspan en verskeie kaart- en bordspeletjies in die sitkamer geniet.

Spesiale pakkette vir sakereisigers is beskikbaar en kan aangepas kan word na gelang van gaste se behoeftes. Dit sluit ontbyt, aandete en middagete-pakkies in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Musselcracker 17, Meer En See, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Umuzi Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R 1 100 R 935
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R 1 100 R 935
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Musselcracker 17, Meer En See, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgb1KwsvFM5Ztiu5Ad09hdqzquFCbYivO3hO2f2Ew9KtYFfbRpd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R935 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 17 Musselcracker Meer En See 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.778936842749 32.11331604313

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang