Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umvangazi Rest

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Taryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir Umvangazi Rest
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ben D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben D

Baie, baie lekker, baie dankie, so baie mak diere by ons gekuier.

Baie goed gereël deur personeel en ek stem vir die R1500.00 terugbetaalde deposito, want dit is 'n baie lekker plek om te ontspan tussen mak diere en dit moet opgepas en so gehou word.

Marlize L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize L

Great plek.

Baie mooi plek, het dit baie geniet asook die diere wat daar rondloop by die plek en kos eet.

Lorraine D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine D

Rustig en netjiese verblyf.

Lekker gerus, die plekkie is netjies en genoeg spasie. Ons het die nagapies baie geniet.

Cecil P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil P

Rustig en was 'n lekker wegbreek.

Was baie verras oor al die wild so naby aan die hek, nagapies was 'n wenner. Op 'n stadium 10 getel in die boom op een slag.

Andre C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C

Everything you need!

Visited Marloth a few times before and it never disappoints. The house is in a great location. House very clean and did not need anything more. We were 4 adults and 4 children. House was not overcrowded at all. We enjoyed the splash pool on the hot days. Taryn was always helpful with everything we needed. Thanks again for this lovely place. Will book it definitely again.

Lourenzo L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourenzo L

Heerlike wegbreek, alles wat nodig is is daar en skoon.

Baie lekker en rustig gebly, geen probleme, baie diere.

Leon D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Leon D

Marlothpark is soos altyd 'n pragtige plek.

Die kommunikasie vir my wat nie e-pos op 'n foon het nie was 'n kopseer. Toe ons by aankoms die sleutel wou vat moes ons eers 'n R1500.00 deposito betaal. Dit het my omtrent twee ure gevat as gevolg van dat daar geen sein was by Marlothpark nie, en die eienaar het geweier dat ons die sleutel kry. Ons was eers 23:30 na 'n lang dag se reis by die huis. Die sekuriteit het vir ons op die kaart na die verkeerde adres geteken, toe mos ons eers die plek soek ook in die nag. Die huis is naby aan die hoofingang en daar is regdeur die nag mense wat raas daar rond. Jammer oor dit, seker maar ek wat tegnologies gestrem is.

Alicia S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia S

What an amazing place!

Some friends from overseas and I had a magical few days in Umvangazi in December. The house was spacious, clean, had aircon, full kitchen amenities which was perfect for our needs. The braai area and swimming pool was great too, and we got to see some wildlife drinking at the watering holes on the property. I would highly recommend this place to anyone, and really cannot wait to go back.

Umvangazi Rest se terugvoer

Thank you for the wonderful feedback. We hope to see you soon again.

Umvangazi Rest
Johannes P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes P

Rustige woonplek vir natuurliefhebbers. Ideal vir besoeke aan Krugerwildtuin.

'n Beslis ideale plek vir familievakansies. Goed toegerus met televisie vir stiller geleenthede. IdeaaI ook vir besoeke aan ander besienswaardighede insluitend die Krugerwildtuin.

David G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David G

'n Huis weg van jou huis..

Het die week van 16 tot 23 Desember 2018 saam my familie vreeslik geniet by Umvangazi. Eerste 3 dae was ongeveer 42 grade en is dankbaar dat daar air-con in al die kamers was en 'n splash pool om in af te koel. Nagapies het ons elke aand kom besoek en deur die dag het die koedoes, apies, zebras, vlakvarke asook meerkatte 'n draai kom maak. Binne-in huis is daar aan alles gedink om gaste se behoeftes te bevredig. Sal beslis Umvangazi aanbeveel vir 'n lekke bosvakansie, asook om self weer besoek.

Justin L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin L

Ongelooflike ervaring en pragtige akkommodasie in die hart van die natuur.

Ons naweek by Umvangazi Rest was alles en nog meer wat ons verwag het. Die huis is pragtig geleë en baie gerieflik. Ons het besoek van vele diere gehad op ons voorstoep en het heerlik in die swembad en rondom die vuur gekuier. Ons sal verseker weer besoek aflê. Dit was 'n ongelooflike naweek vir ons.

Uschi B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Uschi B

Rustig.

Ons het ons verblyf vreeslik geniet. Ek vermoed die personeel se verblyf is basies nie ver agter die huis nie, want hulle het elke aand hulle musiek vreeslik hard gespeel. Aangesien die huis ook naby die een hek is, het mens die personeel aan diens ook hoor praat, hulle praat kliphard.

Umvangazi Rest se terugvoer

Beste Uschi, ons is bly julle het die verblyf geniet en waardeer jul terugvoer. Ons vra ook omverskoning vir enige ongerief die geraas mag veroorsaak het. Ongelukkig is dit buite ons beheer, siende dat die geraas ontstaan vanaf die plaas wat grensende is aan Marloth Park. Ons neem dit wel op met Marloth Park bestuur.

Umvangazi Rest
Jacques L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L

Fantastiese ervaring na aan die natuur.

Dit was fantasties om die diere van so naby te sien. Die lodge het aan al ons verwagtinge voldoen. Dit is net bietjie ver uit die Kaap, anders was ons definitief meer gereeld daar.

Annali G - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annali G

Wonderlik, stil omgewing. Gasvrye eienaars.

Baie dankie vir 'n heerlike bosveld-rusplek! Ons het elke aand om die braaivuur besoek ontvang van die nagapie -familie, koedoes en rooibokke. Die kinders (ouderdomme 8 tot 15 jaar) het vroegoggend gaan fietsry en 'n absolute fees gehad. Sal beslis weer kom. Die huis is volledig toegerus om 'n gemaklike wegbreek te verseker.

Millie K - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Millie K

Die huis is baie raserig.

Dis 'n baie lekker plek om weg te breek, maar dan moet jy glad nie die boonste gedeelte van huis gebruik nie, aangesien dit vreeslik warm (42 grade) was. So ook onder in die leefgedeelte. Daar is geen lugversorging onder in die TV-kamer en kombuis of in ons slaapplek nie. Die plonspoel het darem bietjie lafenis gebied. Die braairooster buite moes ons self skoonmaak. Dit was nog vol vet van 'n vorige braai. Die dun plankvloere was regtig 'n probleem, so ook die meubels wat daar is. Dit was glad nie klankdig nie. Alles het gekraak in die nag en ons kon glad nie bietjie laat slaap nie, wat nog te sê van slaap. Sal definitief nie weer hierdie huis bespreek nie.

Umvangazi Rest se terugvoer

Beste Millie

Ons is jammer om te hoor dat julle nie gemaklik was in die huis nie. Dit is ook so dat daar 'n hittegolf deur die land beweeg het met julle aankoms en die tyd wat julle daar gebly het. Dit kon die leefbaarheid in die area glad nie gemaklik gemaak het nie. Daar is nie 'n lugversorger in die leef area onder en op die solder nie maar wel los staande waaiers om te help afkoel. Ons sal wel aandag gee daaraan in die nabye toekoms. Daar is wel lugversorging in die kamers wat baie help daar.

Ons is ook jammer dat die hout meubels nie voldoen het aan julle vereistes nie, ons probeer om die dekor in die huis volgens die Afrika tema te volhou. Die plank vloere is volgens standard bou praktyk gedoen en ons kan nie n opinie gee oor die klankdigtheid van die huis nie.

Ons waardeer die opregte terugvoer en sal ons bes probeer om te verbeter op die kommentaar ontvang.

Taryn

Umvangazi Rest
Vanaf R2 200
R2 200 R1 430
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 430
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiaatweg 183, Marloth Park, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2MGZkM2NmLTk3OWItNGU2Yi1hZTBlLTI2MDdiZjhjYjI3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 430 per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 183 Kiaat Road Marloth Park 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.396343021473 31.7635104407

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang