Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umziki Chalets

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Bhekimpilo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Wonderful place. Good place to be, hopefully their signage should be big and visible enough.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy V
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Amazing. Dit was vreeslik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurgens D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Rustig en lieflik geleë. Hoogs aanbevole. Als is in sy plek en vooraf gereël. Wonderlike omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda P
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Mrt 2024

Rustig en stil ongewing. Swembad was mooi skoon. Dankie vir die gasvryheid. Ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Bianca H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Die wegbreek was een van die amazingste plek. Vriendelike mense, skoon en als wat jy nodig het. Sal graag weer plek bespreek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue-marie V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Baie mooi plek, rustig in die bos met diere en 'n lekker swembad. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Rustige atmosfeer. Pragtige omgewing. Ideaal om weg te breek en net om 'n rus kans te geniet. Wild loop vrylik op die perseel rond. Ons het dit vreeslik geniet en sal Umziki Chalets vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rika A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Very neat and comfortable in a beautiful area. We used it as a halfway stayover on our way to St Lucia, but I can recommend it definitely for a longer stay because of the amenities and lovely surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Dit was fantasties! Natuur was beeldskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lona
Umziki Chalets
Hi Yolande, dankie vir die terugvoering. Dis altyd lekker om mense hier te he wat hou van die natuur om hulle. Ons is bly dat julle dit geniet het. Vriendelike groete Mari

Genilda B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Peace and quiet, beautiful, relaxing. Lovely place. Clean and beautiful views. Definitely our every-year stop for 3 nights. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Lona Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 220
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 220
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetveld Farm, Jozini intersection, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54f1e9f0a3bb16e722ca947290b5ff0a347fdc14288bdea407bc66e0a024a0c08286a33bf1cc9ad15fd94f807c450fcc87dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 220 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Soetveld Farm Jozini intersection 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.547008 31.9702

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang