Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umziki Chalets

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetveld Farm, Jozini intersection, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 220 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Umziki Chalets is op 'n heuwel geleë en bied 'n panoramiese uitsig oor die Jozini Pongolapoortdam. Die verblyf bied 2 waterglybane, 'n beskutte wild- en voëlkykhuisie, 'n klimraam, Zipline vir kinders en ’n trampolien. Wild loop vrylik op die eiendom rond.

Die verblyf bied 4 verskillende Chalet-opsies. Twee Chalets het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het óf 'n dubbelbed en 1 enkelbed óf 3 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die ander 2 Chalets het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het óf 4 driekwartbeddens óf 'n koningingrootte-bed en 2 driekwartbeddens. Die en suite-badkamers het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die verblyf het ook 'n gemeenskaplike boma-area met 'n braai of gaste kan by die swembadarea braai. Daar is ook 'n tweede swembad naby die boma-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die verblyf het addisionele kampeerplekke op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Bhekimpilo M
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful place. Good place to be, hopefully their signage should be big and visible enough.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Cindy V
5.0
Amazing. Dit was vreeslik lekker.
Des 2023
Jurgens D
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en lieflik geleë. Hoogs aanbevole. Als is in sy plek en vooraf gereël. Wonderlike omgewing.
Jul 2023
Bianca H
Saam met lewensmaat
5.0
Die wegbreek was een van die amazingste plek. Vriendelike mense, skoon en als wat jy nodig het. Sal graag weer plek bespreek. Sien sterre.
Apr 2023
Sue-marie V
Gesin met tieners
4.8
Baie mooi plek, rustig in die bos met diere en 'n lekker swembad. Ons het baie lekker gebly.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Lona Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Soetveld Farm, Jozini intersection, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Umziki Chalets het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 220
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 220
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetveld Farm, Jozini intersection, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54f1e9f0a3bb16e722ca947290b5ff0a347fdc14288bdea407bc66e0a024a0c08286a33bf1cc9ad15fd94f807c450fcc87dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 220 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Soetveld Farm Jozini intersection 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.547008 31.9702

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang