Umziki Chalets
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soetveld Farm, Jozini intersection, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 220 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Umziki Chalets is op 'n heuwel geleë en bied 'n panoramiese uitsig oor die Jozini Pongolapoortdam. Die verblyf bied 2 waterglybane, 'n beskutte wild- en voëlkykhuisie, 'n klimraam, Zipline vir kinders en ’n trampolien. Wild loop vrylik op die eiendom rond.
Die verblyf bied 4 verskillende Chalet-opsies. Twee Chalets het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het óf 'n dubbelbed en 1 enkelbed óf 3 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die ander 2 Chalets het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het óf 4 driekwartbeddens óf 'n koningingrootte-bed en 2 driekwartbeddens. Die en suite-badkamers het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die verblyf het ook 'n gemeenskaplike boma-area met 'n braai of gaste kan by die swembadarea braai. Daar is ook 'n tweede swembad naby die boma-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die verblyf het addisionele kampeerplekke op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Lona Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 26
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Soetveld Farm, Jozini intersection, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Umziki Chalets het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Pongolapoortdam Pongola Zoeloeland KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soetveld Farm, Jozini intersection, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang