Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umzimvubu Retreat Guest House

Gastehuis

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.7
Veiligheid
3.8
Xolani L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Worth every penny. Beautiful location indeed, I will definitely be coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrit F
Kort verblyf
4.4
Jan 2024

Diens verblyf en bestuur was goed. Heerlik gerus. Elsa en haar span was uitmuntend en ons kan hulle diens en meegaande vriendelikheid aanbeveel. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Umzimvubu Retreat Guest House
Dit was heerlik en 'n plesier om sulke maklike en vriendelike gaste te huisves. Baie lekker gesels soggens tydens ontbyt. Baie dankie ook vir die ruim fooitjie vir die personeel, hulle se almal dankie. Groete, Elsa

Mphumzi M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2022

Satisfying. I would like to make another trip hoping the weather will play along this time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pauline D
1 nag
4.4
Okt 2022

Netjiese, mooi kamer. Dit was 'n duur oorslaap vir 1 persoon. Geen yskas, mikrogolfoond of wifi nie. Verder is dit 'n pragtige plek met vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nicolaas L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2022

Baie mooi ligging. Kamer netjies. Die teenwoordigheid van huisdiere in ontvangs en eetarea skep 'n swak indruk. Vir nie-rokers kan personeel se rookgewoontes 'n probleem wees, alhoewel die kamers baie skoon en rookvry is.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Johann G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mei 2022

Was onder die indruk dat 'n mens van oord by die see kan kom, wat nie moontlik was nie. Jammer ons kon nie by die see uitkom nie. Uitsig is baie mooi. Geen Wi-Fi by die eenhede beskikbaa nier. Baie troeteldiervriendelik.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jakes H
Kort verblyf Besigheidsreis
2.2
Okt 2022

Kort 'n ernstige opgradering. Kort ernstig nuwe handdoeke. Jy droog nog af dan skeur hy in stukke so oud is die handdoeke. Die kombuis kort 'n ernstige opgradering, die kaste val uitmekaar. Geen plan B vir tydelike lig met kragdeel in jou kamer nie. Dankie dat die kragopwekker aangeskakel word vir 'n uur met kragdeel.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2019

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Maureen V
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Aug 2019

Gastehuis okay, oggendete okay. Die area is onveilig, met die dorp vuil en sypaadjies onbegaanbaar met vullis orals.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Amanda V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2018

Netjies, skoon en vriendelike diens, baie dankie. Heerlike oornagverblyf. Ontbyt was voortreflik, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golf Course-rylaan Erf 380, Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2MmVkMmM1LTM1YjYtNGIzYi1iYmY0LWM1NjA4YTllODk3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 16 5 1 4 Erf 380 Golf Course Drive Port St Johns 5120 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.62903 29.545797

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang