Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umzimvubu Retreat Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 16 resensies vir Umzimvubu Retreat Guest House
Netheid
3.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.4/5
Xolani L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Xolani L

Worth every penny.

Beautiful location indeed, I will definitely be coming back.

Gerrit F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit F

Diens verblyf en bestuur was goed. Heerlik gerus.

Elsa en haar span was uitmuntend en ons kan hulle diens en meegaande vriendelikheid aanbeveel. Baie dankie.

Umzimvubu Retreat Guest House se terugvoer

Dit was heerlik en 'n plesier om sulke maklike en vriendelike gaste te huisves. Baie lekker gesels soggens tydens ontbyt. Baie dankie ook vir die ruim fooitjie vir die personeel, hulle se almal dankie. Groete, Elsa

Umzimvubu Retreat Guest House
Mphumzi M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mphumzi M

Satisfying.

I would like to make another trip hoping the weather will play along this time.

Pauline D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pauline D

Netjiese, mooi kamer.

Dit was 'n duur oorslaap vir 1 persoon. Geen yskas, mikrogolfoond of wifi nie. Verder is dit 'n pragtige plek met vriendelike eienaars.

Nicolaas L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolaas L

Baie mooi ligging. Kamer netjies.

Die teenwoordigheid van huisdiere in ontvangs en eetarea skep 'n swak indruk. Vir nie-rokers kan personeel se rookgewoontes 'n probleem wees, alhoewel die kamers baie skoon en rookvry is.

Johann G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johann G

Was onder die indruk dat 'n mens van oord by die see kan kom, wat nie moontlik was nie.

Jammer ons kon nie by die see uitkom nie. Uitsig is baie mooi. Geen Wi-Fi by die eenhede beskikbaa nier. Baie troeteldiervriendelik.

Jakes H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Jakes H

Kort 'n ernstige opgradering.

Kort ernstig nuwe handdoeke. Jy droog nog af dan skeur hy in stukke so oud is die handdoeke. Die kombuis kort 'n ernstige opgradering, die kaste val uitmekaar. Geen plan B vir tydelike lig met kragdeel in jou kamer nie. Dankie dat die kragopwekker aangeskakel word vir 'n uur met kragdeel.

Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Maureen V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Maureen V

Gastehuis okay, oggendete okay.

Die area is onveilig, met die dorp vuil en sypaadjies onbegaanbaar met vullis orals.

Amanda V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Netjies, skoon en vriendelike diens, baie dankie.

Heerlike oornagverblyf. Ontbyt was voortreflik, baie dankie.

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Joey B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joey B

Baie aangenaam.

Ons is vriendelik ontvang deur gasvrye personeel. Al wat ons kan aanbeveel is 'n klein yskas in die vertrek. As reisigers het ons altyd iets wat koud gehou moet word. Verder was alles baie netjies. Die uitsig uit ons kamer was pragtig ons het dit geniet.

Ferdi S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdi S

Baie mooi uitsig vanaf die kamer.

Kamer is netjies en skoon en baie ruim. Lekker groot stoep om uitsig te waardeer. Ontbyt was lekker en eienaar Dries en Elsa het ons bederf.

Ilse R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ilse R

Dit was netjies en geskik vir die een nag se verblyf wat ons nodig gehad het.

Ons het vir 10 dae langs die Wildekus getoer en in vergelyking met ander plekke is die plek nou nie juis veel anders of beter nie, maar die prys was die meeste van al ons verblyf. Die kamer was netjies en skoon, daar is 'n hoekbad met 'n handstort in die badkamer gewees - ek verkies 'n ordentlike stort. Daar is slegs een DStv kanaal beskikbaar - "Movies Action" - maar die sein is ook so swak dat mens in elk geval nie iets kon kyk nie. Ons kon ook nie gebruik maak van die Wi-Fi wat as deel van die pakket aangebied word nie aangesien die "telefoonlyne af was". 'n Klein yskassie in die kamer sal 'n groot aanwins wees, mens het altyd iets om koud te hou, veral as mens so reis tussen selfsorg en gastehuise/hotelle. Die ontbyt was aangenaam alhoewel my dogtertjie nie kos gekry het nie en ek nadat ons kos gekry het moes vra waar is hare. Die gastehuis het 'n goeie ligging, dit is baie mooi daar.

Gudrun M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gudrun M

Very friendly reception.

We had a very difficult drive from Still Bay to PE and requested Umzimvubu to shift our arrival date for one day. This was done without any difficulty and in a very friendly manner. We were greeted in a very friendly and efficient way and helped to our accommodation. The breakfast was delicious and the lady serving it very friendly and helpful in warning us about road works on the way home. All in all a very pleasant stay, thank you.

Kobus P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus P

Netjies, opgeknapte kamer met vriendelike en effektiewe diens.

Ek ken nie Port St Johns goed genoeg om kommentaar te lewer op die ligging nie. Ons het slegs een nag in Port St Johns oornag en was heel beïndruk met die gastehuis. Dit het gelyk of ons kamer onlangs oorgedoen is. Was baie netjies, skoon en ruim. Daar is heelwat snaakse elemente wat teen die kus rondhang. So het nie veilig gevoel toe ons 'n ent gaan stap het nie.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golf Course-rylaan Erf 380, Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2MmVkMmM1LTM1YjYtNGIzYi1iYmY0LWM1NjA4YTllODk3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 16 5 1 4 Erf 380 Golf Course Drive Port St Johns 5120 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.62903 29.545797

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang