Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uncle Charlie

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Pieter K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie netjies en skoon. Prys bekostigbaar en sentraal in Bloemfontein. Baie vriendelike ontvangs en eienaar gee self aandag en is baie behulpsaam met enige navraag. Kamer en badkamer waarin ons gebly het, word self deur versorg en is baie skoon en netjies. Die ligging van Uncle Charlie is lekker sentraal. Genoeg parkering en veilig agter heining en motorhek. Netjies grasperk met 'n pragtige skoon swembad met lekker sitplekke onder die bome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Busisiwe K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Pleasant, clean and very welcoming. Jackie and her husband are really warm, welcoming people. Jackie's hospitality is off the charts, really amazing, and she is very polite. She made us feel like we were visiting friends as she offered us cake, which was delicious, and I finished it. I normally don't finish cake as I don't have a sweet tooth. Jackie even offered that we use the fire they started if we wanted to braai meat. The shower is amazing; it massages you. Definitely staying there the next time I go down to Bloem. It's also close to all the shops you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sebastian J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Amazing, great and wonderful. We were more than impressed with the stay at Uncle Charlie's. We would book there anytime again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig, veilig, genoeg koffie beskikbaar! Baie mooi, goedversorgde plekkie! The host was baie vriendelik en tegemoetkomend. Baie handdoeke beskikbaar gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Gerieflike en skoon verblyf. Baie dankie julle vir die vriendelikheid en gasvryheidsgevoel. Regtig 'n lekker-slaap-plekkie. Ons sal weer daar aandoen en dan bietjie swem. Kamer is baie skoon en netjies. Ek kan miskien 'n voorstel maak vir 'n opslaanwerksblad teen die muur vir mens se laptop of derglike goedjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries D
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Netjies, skoon en veilig. Naby hospitaal en winkelsentrums. Eienaars baie gasrvry en vriendelik. Gasvryheid, netheid en goeie ligging. Goed toegeruste mini kombuis. In die geheel gesien, 'n goeie ervaring. Ek sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Uncle Charlie
Hi Dries Was lekker om jou hier te hê. Vriendlike groete Jackie

Martin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Puik en gasvryheid. Baie lekker gekuier, baie vriendelike eienaars. Mens raak sommer familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Uncle Charlie
Hallo Martin Dit was lekker om julle as ons gaste te gehad het en om julle te ge-ontmoet het Dis waar julle voel soos familie. groete Uncle Charlie's

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Penkop-singel 47, General De Wet, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5f37885aa0fd2edd9eb03deac21c921fcdbac673295113470e34c7b57b34625e75d27a79a8f822c01b23846bf2a03b1c9be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 47 Penkop Crescent General De Wet 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -29.142732614625 26.196963292448

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang