Uncle Tony’s Cabin
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R27, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
- Vanaf R1 330 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Uncle Tony’s Cabin is 'n knus selfsorg-kothuis met slaapplek vir 4 gaste op 'n plaas 3 km vanaf Nieuwoudtville.
Dié grasdak-kothuis beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, ’n kombuis en ’n sitarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 2 enkelbeddens in die sitarea. Die privaat badkamer het ’n bad en handstort. Beddegoed word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, 'n mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is 'n sitkamer met 'n ingeboude braai-area. Buitebraaigeriewe en vriesgeriewe, asook WiFi is beskikbaar.
Gaste kan die plaas te voet verken, asook die dorp en die omgewing. Nieuwoudtville is baie gewild gedurende die blomseisoen en die dorp word geken as die gloeilamp-hoofstad van die wêreld. Gaste kan die Nieuwoudtville-waterval, die Hantam Botaniese Tuin of die Oorlogskloof Natuurreservaat wat voetslaanroetes, fietsry en voëlkyk bied, besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Dominique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Langs die R27, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
- Gaste dink Uncle Tony’s Cabin het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Nieuwoudtville Noord-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R27, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang