Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Under Milkwood Chalets

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Clary Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 66

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 65 resensies vir Under Milkwood Chalets
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lucas D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas D

Asemrowende ligging. Die uitsig met die see water letterlik op jou stoep.

Sover die beste waarde vir in die paar plekke wat ek al Knysna gebly het.

Linda R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda R

A reasonable, spotless, awesome, perfect paradise.

Under Milkwood has always been a wonderful place to stay in Knysna. This is my 4th visit there. The reception was very efficient and friendly. Sitting on the veranda in the evening looking out over the lagoon was perfect.

Faye L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faye L

Fabulous experience.

Lovely place to stay close to the water and safe.

Yolanda C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda C

Ontspanne.

Puik puik puik puik!

Amanda H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda H

Extremely relaxing, beautiful location on the water with easy access to Knysna.

At first disappointing due to building work continuously by our chalet, but we were then upgraded and moved, which was well handled, and had a fabulous stay.

Gerrit S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrit S

Baie geniet en lekker gerus. Uitstekende uitsigte.

Fantastiese ligging en eenhede. Loop afstand na die lagoon en lekker eet plekkies. Probeer 'n eenheid met 'n braai kry, party het net Webers.

Francine C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francine C

Uitstekend!

Dit was baie lekker verblyf met die mooiste uitsig!

Jacobus P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus P

Rustig.

Maklik die hoogtepunt van ons vakansie. Ek spaar nou om die hele familie te bring vir 'n week.

Robert E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert E

Top bestemming.

Top bestemming, ligging perfek.

Nina C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina C

Rustig en skoon.

Dit was gemaklike verblyf in 'n pragtige omgewing, met alles wat mens nodig het. Wens ons kon langer bly.

Sheryl S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheryl S

Was heerlik, netjies en skoon.

Sal definitief weer gaan, maar volgende keer die voorste chalet vat wat voor by die water is, het 'n probleem gehad met die WiFi.

Pieter B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Pragtig, wens ons kon langer gebly het!

Ons sal enige tyd weer gaan bly by Under Milkwood. Ons was in 'n Waterside eenheid, en dit is definitief die ekstra geld werd. Die eenheid was skoon, en goed toegerus. Om net so paar tree na onder te gaan, en voete in die strandmeer te hê, is wonderlik!

Linda L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L

So much fun.

We had booked the 14th Feb. forgetting it was Valentine's Day. To our surprise we were gifted with a welcoming Valentine's card, mugs and sweet treats which made our stay unforgettable. Chalet we stayed in was very comfortable and homey. Thank you for keeping us out the dark while loadshedding was on. We will be back for another stay.

Stephan M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan M

Gerieflike eenhede 'n klipgooi van die strandmeer af.

Under Milkwood Chalets is netjies, gerieflik en goed geleë. Die parkering is knap, groot bakkies en SUV's sukkel.

Nic S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic S

Outstanding, great place, has all that you need and the place is clean.

Value for money. Amazing views. Away from the hustle and bustle. Well equipped.

Ed D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ed D

Neighbours make so much noise up until 02:00, couldn't sleep much, I phoned reception 3 times, security tried to intervene but to no avail, they (neighbours) just continued, very annoying.

I avoided confrontation because intoxicated people are unpredictable. Disappointed.

Catherine G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Catherine G

Expensive.

The chalet for 4 people was really tiny, and as we had inadvertently booked a "middle" chalet, it was located in the middle of the parking lot, which was not great. However, it was fully equipped with Le Creuset, which was impressive!

Erica V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica V

Dit was lieflik.

Pragtige plek, beeldskone strand. Die kinders het dit vreeslik geniet.

Renate V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate V

View amazing, all fantastic.

First time in Milkwood and we wil definitely do that again.

Anneke P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke P

Bucket-list-verblyf.

Hierdie was een besonderse plek om by te bly. Dit is veilig, netjies, skoon en ongelooflik mooi. Sou graag nog langer wou bly.

Lizanne G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne G

Beste ligging met die mooiste uitsig. Lekkerste huisie - Curlew.

Ons het die lekkerste hier gebly toe ons Garden Route gereis het. Hulle het ook vir ons sjampanje en sjokolade met 'n kaartjie in die huisie gelos om te verwelkom op ons wittebrood. Daar is ook verniet canoes en stand-up paddling boards om te gebruik. Dankie Under Milkwood Chalets. Highly recommended!

Elizma H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma H

Wonderlike beskutte oord met alles wat jy nodig het.

Under Milkwood Chalets laat jou bederf vvoel van die oomblik dat jy daar arriveer. Die huisies is uiters goed toegerus met luukse Le Creuset-potte, -panne en alle toebehore. Pragtige uitsig van ons eenheid en vriendelike werkers. Parkeerplek is bietjie van 'n uitdaging, maar kan werk. Gaan verkieslik met 'n kleiner voertuig.

Lizaan H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizaan H

Short getaway.

Perfect location and everything was good. The TV in the unit could perhaps be upgraded as it is very dated and the sound disappeared at times.

Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Janeke V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janeke V

Heerlike kuier.

Baie mooi uitsig. Pragtige, goed-toegeruste verblyf. Skoonmaakdienste ingesluit asook daaglikse hout vir braai. Baie vriendelike personeel.

Alanda B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alanda B

Asemrowend mooi en gerieflik.

Fantasties soos altyd. Skoon. Pragtig. Vriendelik. Yanga en James is so vriendelik en behulpsaam. Kry nie beter as dit. Sal altyd teruggaan. Ons is tot verwelkom met 'n vars bos blomme en kaartjie in huisie. Dus ekstra diens. Tops!

Quintin P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin P

Uitstekende verblyf wat baie bied vir die gesin.

Skoon en netjies en baie goed toegerus.

Tehan D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tehan D

Great view, goeie diens.

Goeie diens en netjiese plek.

Under Milkwood Chalets se terugvoer

Beste Tehan,
Baie dankie vir u terugvoer. Ons is bly dat u die verblyf by Under Milkwood geniet het. Ons span streef daarna om die beste ervaring vir al ons gaste te bied. Ons hoop om u binnekort terug te verwelkom.

Under Milkwood Chalets
Susan T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan T

Heerlik, rustig en asemrowend.

Ons is baie vriendelik, en in Afrikaans, ontvang. Chalet was baie netjies en die middel chalet het nie 'n vreeslike uitsig nie, maar met die somerhitte was dit heerlik koel onder die bome. Ons was daar vir Valentynsdag en is bederf met blomme, wyn en sjokolade. Personeel baie vriendelik en sonder dat ons gevra het of gekla het is ons groot sambreel buite vervang. Jy kan heerlik by water, wat so 8 meter weg is, gaan sit of swem of roei of wat ook al jou hart begeer.

Rene S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene S

Friendly staff who are willing to asisst.

Beautiful scenery. Reasonable priced. Thank you for a pleasant stay. Comfortable and neat accommodation. Safe and secure location. Beautiful surroundings, what a gem.

Marizanne Y - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marizanne Y

Cozy stay with breathtaking views.

The setting of the cottages is perfect - it has beautiful views over the lagoon and Knysna town. It is also surrounded by beautiful milkwood trees. Luckily heaters were provided for the cold winter evenings. Access to a private beach is also very nice.

Under Milkwood Chalets se terugvoer

Thank you for taking the time to write a review. We are pleased to hear you enjoyed your stay with us especially the beautiful views and private beach access. We hope to welcome you and your family back during some of the warmer summer months.

Under Milkwood Chalets
Juan P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juan P

Dit was nou lekker en rustig gewees.

Wonderlike verblyf, vriendelike diens. Sal vir seker wees by Under Milkwood Chalets kom bly vir 'n naweek of selfs meer. Huisie is perfek, ligging is heerlik en naby aan die lagoon, vriendelike personeel. Elke oomblik was geniet gewees deur myself, vrou en 2 seuns.

Under Milkwood Chalets se terugvoer

Beste Juan,
Baie dankie vir u terugvoer. Ons is baie bly om te hoor dat u as familie, u verblyf by ons geniet het. Ons sien daarna uit om u binnekort weer terug te verwelkom.

Under Milkwood Chalets
Christelle B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle B

Die Riviera by Knysna.

Heerlike verblyf. Die chalet is klein, maar dit maak nie saak nie, want die water is tien treë van die voordeur af! Ons het heerlik gebly, geswem, gekajak, en my tiener, die ontluikende Gordon Ramsay, was uit sy vel oor die Le Creuset-kombuis.

Stephanus L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanus L

Perfekte ligging en gerieflik.

Baie goed toegerus. Goeie kwaliteit. Uitsig is asemrowend. Baie gerieflik. Dit het mens onmiddellik laat ontspan.

Danie R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie R

Perfekte plek!

Beter ligging kan mens nie kry nie! As jy net stilsit en waarneem is dit genoeg.

Theresa S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa S

Wonderlik.

Fantastiese ligging met baie mooi uitsig oor die lagoon. Baie netjies en skoon en ten volle toegerus. Vriendelike personeel en goeie diens.

Clementine M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clementine M

Very neat and tidy. Friendly staff. Beautiful location.

Beautiful place to visit.

Barend B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend B

We really enjoyed our stay and would love to come back in the near future.

These chalets are super neat and elegant. We liked the fact that they have a cleaning team that comes in every day. Awesome that they have stand up paddle boards and kayaks for their guests. Great view.

Nicole D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole D

Fantasties.

Baie lekker, privaat en mooi uitkyk op die lagoon. Baie om te doen.

Yolandi B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B

Absoluut groot bederf.

Pragtige houthuisies tussen bome op die lagoon. Le Creuset kombuisware vir 'n vakansiehuisie lekker bederf.

Dion F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dion F

Absolutely wonderful place to relax.

Under Milkwood is a first class place. The staff respected our privacy. All interactions with the staff was very professional and friendly. We will definitely go back!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut wonderlike plek om te ontspan.

Under Milkwood is 'n eersteklas-plek. Die personeel het ons privaatheid gerespekteer. Alle interaksies met die personeel was baie professioneel en vriendelik. Ons sal beslis teruggaan!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Under Milkwood Chalets se terugvoer

Good day Dion

Thank you for taking the time to review your stay with us. I am very pleased to hear that our staff made your stay pleasant. Looking forward to welcoming you back very soon!

Under Milkwood Chalets
Susan B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Fantasties.

Chalets baie netjies. Lekker by lagoon om heeldag te spandeer.

Under Milkwood Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Susan. Ons is baie bly julle het die tyd by ons geniet en ons hoop om julle gou weer te sien.

Under Milkwood Chalets
Leoné D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoné D

Wonderlik.

Wonderlike plek. Baie netjies!

Annamarie M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie M

Sielsrus tussen die Melkhoutbome.

Sal definitief weer by jul kom kuier! Wonderlike herinneringe huis toe gebring.

Under Milkwood Chalets se terugvoer

Baie dankie, Annamarie! Ons is so bly om te hoor dat u verblyf by ons 'n onvergeetlike een was! Ons sien uit om julle weer te sien.

Under Milkwood Chalets
George L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George L

A great time was spent at the Milkwood chalets.

A spacious chalet with all the amenities needed and close to all the places of interest.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Baie lekke tydjie by Milkwood Chalets gehad.

'n Ruim chalet met al die geriewe wat nodig is en naby al die plekke van belang.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Under Milkwood Chalets se terugvoer

Thank you for the positive feedback, George. We are pleased that you enjoyed your stay and we hope to welcome you back again very soon.

Under Milkwood Chalets
Nick H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick H

Dit was perfek! Kliëntediens baie goed en 'n pragtige uitsig oor die meer.

Ons het so lekker gebly! Ons wou nie ry nie, sal beslis weer kom.

Evert B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert B

Het dit weer baie geniet en sal weer daar gaan bly. Baie mooi uitsig met baie netjiese verblyf.

Een van die mooiste plekkies in Knysna wat ek altyd sal aanbeveel. Die parkering is net beperk en klein met die motors wat al groter word. Dankie aan al die personeel van Under Milkwood.

Laura N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura N

Paradijselijk.

Prachtige huisjes met volledige keuken! Echt een aanrader voor gezinnen met kinderen vanwege de lagoon en de kano's.

De Walt K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
De Walt K

Onverbeterlike naweekervaring met praguitsig en onbelemmerde toegang tot die meer.

Ek het bespreek omdat ek reeds jare gelede verby Under Milkwood gery het en dit nog altyd wou ervaar. Die resensies was baie goed en my vrees was dat verwagtings geskep is waaraan nie voldoen sal word nie. Ek was verniet bang. Die verblyf is regtig uitsonderlik. Ek verkies die eenhede bo naby die pad aangesien dit meer privaatheid bied en die uitsig onverbeterlik was. Die eenheid was netjies en skoon en baie goed toegerus. Nooit regtig staf gesien nie maar als was skoongemaak en op hul plek wat die ervaring van diens regtig 'n plesier gemaak het. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Pierre-jacques H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre-jacques H

Baie netjies en skoon!

Baie netjies en skoon met ‘n baie goeie ligging en ook veilig.

Willize G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willize G

Fantastiese wegbreekplekkie met 'n ongelooflike mooi uitsig!

Sal Under Milkwood Chalets enige tyd aanbeveel. Personeel was uiters vriendelik en behulpsaam. Die chalet was gerieflik ingerig en die Le Creuset kombuisware was beslis 'n bonus. Het 'n ongelooflike mooi uitsig oor die meer gehad vanaf die chalet se dek, wat ontspannend was vir 'n oggendkoffie en 'n glasie wyn vir sonsondergang. Was ook heerlik om af te stap na East Head Cafe vir ontbyt en middagete. Parkering was so bietjie knap, maar oor die algemeen was ons baie tevrede! Dankie Under Milkwood Chalets, sal beslis weer kom kuier!

Nico V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico V

Memorable ─ feels totally relaxed, even after just one night.

A place were memories are made.

Iwan B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iwan B

Netjies, goed geleë en baie goeie diens.

Al die persone wat betrokke is by Milkwood is so vriendelik en behulpsaam. Ons het dit vreeslik geniet, was só 'n mooi resort en naby die see.

Danie S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Baie lekker plek, ons het die Le Creuset kombuisware baie geniet, alles was baie skoon en netjies.

Baie goed! Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Under Milkwood Chalets se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Carin. Ons is so bly dat jy en jou gesin die tyd by ons geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Under Milkwood Chalets
Johannes L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes L

Uitstekende ligging, sal beslis weer besoek.

Die houthuise is besonder goed toegerus, die ligging is puik. 'n Ideale plek vir 'n wegbreek.

Karen N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen N

Prentjiemooi uitsig in 'n snoesige houthuisie perfek geleë!

Ons was baie beïndruk met ons verblyf en veral met die kombuis toebehore se gehalte! Ons uitsig vanaf ons balkon was prentjiemooi! Baie goeie diens ontvang en heerlik ontspan en Knysna geniet!

Hugo S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo S

Fantastiese ligging, vriendelike staf, puik geriewe.

Fantastiese ligging ('n paar tree van die meer af), vriendelike staf (almal!), puik geriewe (waar het jy al ooit Le Creuset toerusting in die kombuis gehad?).

Selma E - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Selma E

Fantasties vir gesin met kinders.

Goed ingerigte chalet met ure se vermaak vir die kinders op die kano's.

Riaan C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan C

Fantasties.

Dit was 'n wonderlike ervaring, die privaat strand is vrolik en mens voel vry. Ons sal definitief weer gaan bly by Under The Milkwood.

Paul T - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul T

Ek is mal oor die kombuistoerusting!

Ongelukkig slaap ons altyd net een aand daar, maar ons gaan elke keer weer terug so daar moet iets wees wat vir ons lekker is.

Keith V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Keith V

We enjoyed our stay very much.

See the stars.

Mary Y - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary Y

Have been here three times now over quite a few years. Better than ever.

Good service. Right on the beach. Cozy. Very well equipped.

Annelize V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize V

Ek kan nie wag om weer te gaan nie, dit was voorwaar 'n luukse vakansie.

Die huisies is pragtig binne-in en die ligging met die strandmeer is uitstekend. Ek het baie goeie diens gekry by al die administratiewe personeel, veral Donney.

Liana B - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana B

Rustige atmosfeer!

Baie rustige omgewing, perfek vir kinders op die strandmeer, heerlik vir ontspan.

Edwin M - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin M

A truly enjoyable stay.

The location, friendly efficient service and ambiance makes Under Milkwood, by far, the best resort I have visited along the Garden Route.

Vanaf
Vanaf R3 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: George Rex-rylaan 13, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA851b00bd00bde0a263acd2a94c66f8d181add18fa75503d86bec7a8cf4c1d7845315c32749c4891c841c07994dac219e6ef0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 13 George Rex Drive Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.075673293286 23.063000291402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang