Under Milkwood Chalets
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Clary Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 66
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Lucas D - Aug 2024
Algehele gradering
Asemrowende ligging. Die uitsig met die see water letterlik op jou stoep.
Linda R - Mrt 2024
Algehele gradering
A reasonable, spotless, awesome, perfect paradise.
Faye L - Mrt 2024
Algehele gradering
Fabulous experience.
Yolanda C - Mrt 2024
Algehele gradering
Ontspanne.
Amanda H - Jul 2024
Algehele gradering
Extremely relaxing, beautiful location on the water with easy access to Knysna.
Gerrit S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie geniet en lekker gerus. Uitstekende uitsigte.
Francine C - Jun 2024
Algehele gradering
Uitstekend!
Jacobus P - Des 2023
Algehele gradering
Rustig.
Robert E - Sep 2023
Algehele gradering
Top bestemming.
Nina C - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig en skoon.
Sheryl S - Mei 2023
Algehele gradering
Was heerlik, netjies en skoon.
Pieter B - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtig, wens ons kon langer gebly het!
Linda L - Feb 2023
Algehele gradering
So much fun.
Stephan M - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflike eenhede 'n klipgooi van die strandmeer af.
Nic S - Mei 2023
Algehele gradering
Outstanding, great place, has all that you need and the place is clean.
Ed D - Jun 2023
Algehele gradering
Neighbours make so much noise up until 02:00, couldn't sleep much, I phoned reception 3 times, security tried to intervene but to no avail, they (neighbours) just continued, very annoying.
Catherine G - Okt 2023
Algehele gradering
Expensive.
Erica V - Des 2022
Algehele gradering
Dit was lieflik.
Renate V - Sep 2022
Algehele gradering
View amazing, all fantastic.
Anneke P - Aug 2022
Algehele gradering
Bucket-list-verblyf.
Lizanne G - Aug 2022
Algehele gradering
Beste ligging met die mooiste uitsig. Lekkerste huisie - Curlew.
Elizma H - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlike beskutte oord met alles wat jy nodig het.
Lizaan H - Mei 2022
Algehele gradering
Short getaway.
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Janeke V - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier.
Alanda B - Des 2021
Algehele gradering
Asemrowend mooi en gerieflik.
Quintin P - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf wat baie bied vir die gesin.
Tehan D - Jul 2021
Algehele gradering
Great view, goeie diens.
Under Milkwood Chalets se terugvoer
Beste Tehan,
Baie dankie vir u terugvoer. Ons is bly dat u die verblyf by Under Milkwood geniet het. Ons span streef daarna om die beste ervaring vir al ons gaste te bied. Ons hoop om u binnekort terug te verwelkom.
Susan T - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik, rustig en asemrowend.
Lees meerRene S - Nov 2021
Algehele gradering
Friendly staff who are willing to asisst.
Marizanne Y - Jul 2021
Algehele gradering
Cozy stay with breathtaking views.
Under Milkwood Chalets se terugvoer
Thank you for taking the time to write a review. We are pleased to hear you enjoyed your stay with us especially the beautiful views and private beach access. We hope to welcome you and your family back during some of the warmer summer months.
Juan P - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was nou lekker en rustig gewees.
Under Milkwood Chalets se terugvoer
Beste Juan,
Baie dankie vir u terugvoer. Ons is baie bly om te hoor dat u as familie, u verblyf by ons geniet het. Ons sien daarna uit om u binnekort weer terug te verwelkom.
Christelle B - Jan 2020
Algehele gradering
Die Riviera by Knysna.
Stephanus L - Jan 2020
Algehele gradering
Perfekte ligging en gerieflik.
Danie R - Nov 2020
Algehele gradering
Perfekte plek!
Theresa S - Okt 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Clementine M - Sep 2019
Algehele gradering
Very neat and tidy. Friendly staff. Beautiful location.
Barend B - Jul 2019
Algehele gradering
We really enjoyed our stay and would love to come back in the near future.
Nicole D - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Yolandi B - Jun 2019
Algehele gradering
Absoluut groot bederf.
Dion F - Mei 2019
Algehele gradering
Absolutely wonderful place to relax.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut wonderlike plek om te ontspan.
Under Milkwood is 'n eersteklas-plek. Die personeel het ons privaatheid gerespekteer. Alle interaksies met die personeel was baie professioneel en vriendelik. Ons sal beslis teruggaan!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Under Milkwood Chalets se terugvoer
Good day Dion
Thank you for taking the time to review your stay with us. I am very pleased to hear that our staff made your stay pleasant. Looking forward to welcoming you back very soon!
Susan B - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Under Milkwood Chalets se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Susan. Ons is baie bly julle het die tyd by ons geniet en ons hoop om julle gou weer te sien.
Leoné D - Feb 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Annamarie M - Mei 2019
Algehele gradering
Sielsrus tussen die Melkhoutbome.
Under Milkwood Chalets se terugvoer
Baie dankie, Annamarie! Ons is so bly om te hoor dat u verblyf by ons 'n onvergeetlike een was! Ons sien uit om julle weer te sien.
George L - Feb 2019
Algehele gradering
A great time was spent at the Milkwood chalets.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Baie lekke tydjie by Milkwood Chalets gehad.
'n Ruim chalet met al die geriewe wat nodig is en naby al die plekke van belang.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Under Milkwood Chalets se terugvoer
Thank you for the positive feedback, George. We are pleased that you enjoyed your stay and we hope to welcome you back again very soon.
Nick H - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was perfek! Kliëntediens baie goed en 'n pragtige uitsig oor die meer.
Evert B - Sep 2018
Algehele gradering
Het dit weer baie geniet en sal weer daar gaan bly. Baie mooi uitsig met baie netjiese verblyf.
Laura N - Jul 2018
Algehele gradering
Paradijselijk.
De Walt K - Okt 2018
Algehele gradering
Onverbeterlike naweekervaring met praguitsig en onbelemmerde toegang tot die meer.
Lees meerPierre-jacques H - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon!
Willize G - Aug 2018
Algehele gradering
Fantastiese wegbreekplekkie met 'n ongelooflike mooi uitsig!
Lees meerNico V - Apr 2018
Algehele gradering
Memorable ─ feels totally relaxed, even after just one night.
Iwan B - Okt 2017
Algehele gradering
Netjies, goed geleë en baie goeie diens.
Danie S - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker plek, ons het die Le Creuset kombuisware baie geniet, alles was baie skoon en netjies.
Under Milkwood Chalets se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Carin. Ons is so bly dat jy en jou gesin die tyd by ons geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Johannes L - Aug 2017
Algehele gradering
Uitstekende ligging, sal beslis weer besoek.
Karen N - Jul 2017
Algehele gradering
Prentjiemooi uitsig in 'n snoesige houthuisie perfek geleë!
Hugo S - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantastiese ligging, vriendelike staf, puik geriewe.
Selma E - Mei 2017
Algehele gradering
Fantasties vir gesin met kinders.
Riaan C - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Paul T - Jan 2016
Algehele gradering
Ek is mal oor die kombuistoerusting!
Keith V - Jul 2015
Algehele gradering
We enjoyed our stay very much.
Mary Y - Nov 2014
Algehele gradering
Have been here three times now over quite a few years. Better than ever.
Annelize V - Okt 2014
Algehele gradering
Ek kan nie wag om weer te gaan nie, dit was voorwaar 'n luukse vakansie.
Liana B - Sep 2014
Algehele gradering
Rustige atmosfeer!
Edwin M - Jul 2013
Algehele gradering
A truly enjoyable stay.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: George Rex-rylaan 13, Knysna, 6570, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang