Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Under Milkwood Chalets

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: George Rex-rylaan 13, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 800 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Aan die oewer van die Knysna-strandmeer bied die rustige Under Milkwood Chalets-oord aan gaste 'n toevlugsoord van ontspanning en gerief, met wonderlike uitsigte oor die strandmeer en die Outeniekwaberge in die agtergrond.

Dié chalet het 2 slaapkamers, gemeubileer met 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die chalet het 2 badkamers, die eerste badkamer is toegerus met 'n toilet, stort en wasbak, en die ander badkamer het 'n toilet, bad en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met al die moderne geriewe soos 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas-kombinasie, stoof en Le Creuset-kookware. Die chalet het sy eie sondek en braaigeriewe. Daaglikse skoonmaakdienste word tydens jou verblyf verskaf.

Daar is 'n asemrowende strand waar gaste kan swem en kanovaart of op die sonstoele kan ontspan. Stap, gholf, voëlkyk en vele ander ontspanningsaktiwiteite kan almal naby geniet word, asook vele ander besienswaardighede wat in Knysna aangebied word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 65 resensies vir Under Milkwood Chalets
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Clary Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 66

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • George Rex-rylaan 13, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Under Milkwood Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: George Rex-rylaan 13, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA851b00bd00bde0a263acd2a94c66f8d181add18fa75503d86bec7a8cf4c1d7845315c32749c4891c841c07994dac219e6ef0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 13 George Rex Drive Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.075673293286 23.063000291402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang