Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Under Milkwood Cottage

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Johan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie gerieflik en goed toegerus met 'n fantastiese uitsig. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is baie goed toegerus en boonop nog WiFi, volle DStv en 'n hoë kwaliteit TV. Die uitsig is pragtig. Die binnebraai was baie lekker toe die herfs weer in die aande begin koel raak, en daar is ook 'n kaggel vir die wintermaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Under Milkwood Cottage
Thank you, Johan. It was a pleasure hosting you.

Theresa D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Heerlik ontspanne in goed toegeruste huis met die mooiste uitsig. Die huis is netjies met alles wat ons benodig het. Ons was vriendelik ontvang met goeie kommunikasie vanaf Nadia en Debbie. Die inverters maak voorsiening dat die TV, DSTV en WiFi werk alhoewel die WiFi se inverter baie vinnig pap geloop het tydens stage 6 loadshedding. Ongelukkig werk die ligte nie op die inverters nie, maar daar is voorsiening gemaak met 2x herlaaibare LED liggies en lampies. Dit kan dalk goed wees as dit so op die webwerf aangedui word dat gaste ook hul eie voorsiening kan maak vir lig. Daar is 'n gasstoof en ketel wat op die stoof gebruik kan word tydens loadshedding. Al wat ontbreek het is natlappies en dalk meer afdroogdoeke. Ons het ons kuier by Under Milkwood terdeë geniet en sal dit weer besoek en aanbeveel vir gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Under Milkwood Cottage
Thank you Theresa, we have already replaced the WiFi inverter battery and we take note of your comments on the emergency lights. Thank you for your kind review and we look forward to welcoming you back to Under Milkwood Cottage again. Regards, Debbie

Nadia D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Dit was fantasties, 'n pragtige plek en omgewing, uitmuntende diens. Fantastiese plek, baie goed toegerus. Die mooiste ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Amazing view and location. It was amazing but it's a thatch roof so for people with allergies it can be a problem. The rooms are downstairs and during the winter they are very cold!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

'n Klein paradys. Baie mooi uitsig oor die Breede Rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Under Milkwood Cottage
Dankie Zelda.

Judy J
1 nag
5.0
Apr 2023

Pragtige eenheid met mooi uitsig. Eenheid is modern en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike C
Kort verblyf
4.4
Mrt 2023

Pleasant and comfortable stay with good views. Disappointed that the load shedding backup was supposed to be available (one of the reasons we chose this venue) but it did not work and no solution was offered. Wind in the afternoons was a minor irritation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Debbie
Under Milkwood Cottage
Thank you for the review, it was unfortunate that you did not notify us of the issue with the backup battery during your stay, if you had we could have addressed it at the time. As I have subsequently mentioned to you, we were not aware of this issue and have had the batteries all replaced and and the system is running optimally for load shedding. Unfortunately the wind in Witsand is not something we can control. Regards Debbie

Martie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2023

Baie netjiese opset met alles wat nodig is. Die binnebraai is 'n bonus veral as die wind waai. Die uitsig is fantasies. Die inverter het baie gehelp met loadshedding en kon ons al ons sportprogramme kyk. Gaan beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kadiestraat 12, Hessequa, Witsand, 7349, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6def763c96b85e531f3d3a122b04ef45d53ab079af90a100e487082467c7cd40f7f2ec879231e1cb2193471336dedf6ff886?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 8 mense 8 5 1 5 12 Kadie Street Hessequa 7349 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396782611455 20.833801031113

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang