Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Under Milkwood Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kadiestraat 12, Hessequa, Witsand, 7349, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Under Milkwood Cottage kyk uit oor die Breederivier en word omring deur inheemse Milkwood-bome. Dit is 'n knus klip- en grasdakkothuis wat die perfekte tuiste weg van die huis in die kusdorpie Witsand bied. Dit is ideaal vir 'n groep vriende aangesien dit 'n duin weg van die strand en naby Witsand Natuurreservaat geleë is.

Dié dubbelverdieping-eiendom kan 'n maksimum van 8 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is op die onderste verdieping geleë en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. 'n Bad, wasbak en toilet is beskikbaar in die hoof en suite-badkamer. Daar is 'n tweede slaapkamer op die onderste verdieping wat ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort het. Daar is 2 addisionele suites wat van buite af toeganklik is en elkeen het 2 enkelbeddens en beskik oor en suite-badkamers met storte.

Die oopplan-leefarea is op die boonste vloer geleë en beskik oor hoë plafonne en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-Slim-TV waar gaste by hul eie stroomkanale kan aanmeld. Tydens beurtkrag is die TV en komplimentêre Wi-Fi aan 'n UPS gekoppel sodat gaste kan aanhou kyk wanneer die krag af is.

Die huis beskik ook oor 'n binnebraai-area met nog 'n etenstafel en maak oop op 'n ruim houtdek met buitesitplek. Gaste kan langs die rivier stap tot by die openbare jetty, waar hulle op 'n warm somersdag kan visvang of 'n boot te water laat.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Johan N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik en goed toegerus met 'n fantastiese uitsig. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is baie goed toegerus en boonop nog WiFi, volle DStv...
Sien meer
Mei 2024
Theresa D
Saam met vriende
5.0
Heerlik ontspanne in goed toegeruste huis met die mooiste uitsig. Die huis is netjies met alles wat ons benodig het. Ons was vriendelik ontvang met go...
Sien meer
Nov 2023
Nadia D
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was fantasties, 'n pragtige plek en omgewing, uitmuntende diens. Fantastiese plek, baie goed toegerus. Die mooiste ligging.
Okt 2023
Bennie M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing view and location. It was amazing but it's a thatch roof so for people with allergies it can be a problem. The rooms are downst...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Zelda G
Saam met lewensmaat
5.0
'n Klein paradys. Baie mooi uitsig oor die Breede Rivier.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kadiestraat 12, Hessequa, Witsand, 7349, Wes-Kaap
  • Gaste dink Under Milkwood Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kadiestraat 12, Hessequa, Witsand, 7349, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6def763c96b85e531f3d3a122b04ef45d53ab079af90a100e487082467c7cd40f7f2ec879231e1cb2193471336dedf6ff886?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 8 mense 8 5 1 5 12 Kadie Street Hessequa 7349 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396782611455 20.833801031113

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang