Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Under Oaks - The Vineyard Suites

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Under Oaks Farm, Noorder-Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Vineyard Suites on Under Oaks is 'n nuutgeboude luukse gastehuis, skuil tussen die wingerde van 'n werkende plaas in die hartjie van die Kaapse Wynlande. Under Oaks Farm is in die pragtige Paarlvallei geleë en bied skouspelagtige uitsigte oor die Bolandberge. Ons is trots daarop om topgehalte wyne te skep en noukeurige persoonlike diens en aandag aan detail te lewer.

Elke kamer is smaakvol en individueel versier, en is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie, haardroër en lugversorging. 'n Seleksie van DStv-kanale word voorsien asook gratis WiFi-internettoegang. Die Premium Deluxe Kamer en Luukse Kamers het privaat patio's wat skouspelagtige wingerde, plaasdamme en berguitsigte bied.

The Under Oaks Pizzeria is op die perseel geleë en word in die oorspronklike Jonkmanshuis gehuisves, onder majestueuse eikebome, wat magiese uitsigte oor die Drakensteinberge bied. Ontbyt word bedien in die Manor House, net 'n entjie se stap van die gastehuis af. Bekroonde wyne is beskikbaar om te proe en verkoop vanaf ons verwelkomende proelokaal.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Under Oaks Farm, Noorder-Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Under Oaks - The Vineyard Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Under Oaks Farm, Noorder-Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5ZWEwNTY0LWQ5MDQtNGY4ZS1iNWY5LWJiZDk5MTcxMzdlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Under Oaks Farm Northern Paarl 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.677738107028 18.939941525459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang