Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Under The Maple Tree

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elgin-rylaan 33, Woodside, Cowies Hill, 3629, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R575 R518 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Under The Maple Tree is 'n lieflike en bekoorlike eenheid met 'n privaat ingang op dieselfde perseel as apart-verhuurde akkommodasie in die hartjie van Cowies Hill, Woodside. Dit is die perfekte opsie vir 'n rustige en vreedsame wegbreek, want hierdie privaat kothuis het sy eie, groot en semi-privaat, oop binnehof vir natuurliefhebbers wat ook 'n bedekte houtwiegstoel bied vir gaste om te ontspan.

Dié eenheid bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n en suite-slaapkamer met lugversorging met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Hierdie slaapkamer het 'n privaat koffiestasie, en lei na 'n gedeelde onderdakbuitekombuis met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware
en tee- en koffiemaakgeriewe. Dié spasie het ook 'n wasmasjien en 'n klein binnenshuise etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gratis hoëspoed-WiFi is beskikbaar.

Gaste het ook toegang tot Netflix en YouTube Premium.

Daar is ook buitesitplek en braaigeriewe beskikbaar. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Greg Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • Elgin-rylaan 33, Woodside, Cowies Hill, 3629, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Under The Maple Tree het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R575
R575 R518
per nag (plek vir 2)
Vanaf R575
R575 R518
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elgin-rylaan 33, Woodside, Cowies Hill, 3629, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7c4c5e981482ed12af94bae71f8ea6205f1a7263cf23ade13e9dbfa1d9a46d5cbc8daa366c922938d431ccc37c560d0384c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R575 nouVanaf R518 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 33 Elgin Drive Woodside 3629 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.824844050187 30.904537928569

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang