Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Under The Oak

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Gavin R
Kort verblyf
4.8
Nov 2022

It suited my needs. Would be a great family venue. Close to all you would need in town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2021

It was comfortable. Nothing more to add.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erik O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2021

Lekker gebly. Die huis is baie sentraal geleë en voorsien in al die basiese behoeftes. Ons het die pragtige uitsig op die berge geniet. Die kaggel het baie gehelp om die huis lekker warm te maak. Om een van die top verblyf opsies in Underberg te wees sal daar onderhoudswerk gedoen moet word.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2021

Very nice! We really enjoyed our stay. Everything you need is there. We can definitely recommend Under the Oak!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wendy B
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Okt 2021

Cottage needs a refresh. Curtains coming off railings. Lamp in main bedroom can't reach electricity outlet. Lamp shades in bedroom need replacing. No placemats for dining. Doors very hard to to lock and unlock at both back and front. Back door broken, cut my hand on broken handle. Could do with shelf in bathroom to put toiletries.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Nico V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Des 2021

Reg gewees. Die plek het alles wat mens nodig het. Sukkel om die hek oop te maak om by die eiendom in te kom. Huis het ook nie baie lekker geruik nie. Banke is oud en vervalle.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Paul V
Kort verblyf
4.4
Des 2020

Vreedsaam. Pragtige uitsig; goeie geriewe. Mooi huisie in dorp naby verskeie oulike plekke. Fantastiese tuin en stoep.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicola D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Des 2020

Goed geleë maar kort definitief onderhoudswerk. 'n Blik verf kan die plek beter laat lyk.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hannah T
Kort verblyf
5.0
Apr 2019

Naweek in die berge doen 'n mens goed! Under The Oak is 'n pragtige huisie in Underberg. Goed toegerus, groot erf, heerlike stoep waar mens kan braai, met 'n uitsig op die berg . Kaggel. Baie gerieflike huisie wat ek verseker kan aanbeveel vir enigiemand wat Underberg toe wil gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie F
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2019

Die huis was netjies en die tuin goed versorg. Onderdakparkeerplek is 'n moet aangesien daar 'n groot haelbui een middag uitgesak het. Dit sal dalk help as mens die alarm kon aktiveer elke keer as mens êrens heen gaan. Andersins baie rustig vir ons behoeftes gewees. Braaier was egter nie skoon gemaak nie. Gemaklike stoele op die stoep sou ook welkom gewees het!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Sophie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 124

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Links-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzZTA0M2Q2LTAwYWQtNDkxZC04YTQ0LTE4ZTM3MDhlY2M5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 7 Links Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.788729828496 29.488969355159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345