Under The Pecan Tree
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kirkby-straat 1250, Queenswood, Pretoria, 0186, Gauteng
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Under The Pecan Tree is 'n mooi semi-selfsorgtuinkothuis vir 2 gaste in Queenswood, Pretoria, met sonkrag waar beurtkrag 'n ding van die verlede is.
Die oopplan-kothuis het 'n uitsig oor die tuin, 'n privaat ingang, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n sitarea met 'n TV wat sekere DStv-kanale het.
Gratis WiFi en onderdakparkeerplek word voorsien.
Die eenheid is 2 km vanaf die Eduplex-skole, 3 km vanaf Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, 4 km vanaf die Hatfield Gautrain-stasie en die Ambassade van die Verenigde State van Amerika en 6 km vanaf die Universiteit van Pretoria.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Doulien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Kirkby-straat 1250, Queenswood, Pretoria, 0186, Gauteng
- Gaste dink Under The Pecan Tree het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kirkby-straat 1250, Queenswood, Pretoria, 0186, Gauteng