Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Under The Pecan Tree

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kirkby-straat 1250, Queenswood, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Under The Pecan Tree is 'n mooi semi-selfsorgtuinkothuis vir 2 gaste in Queenswood, Pretoria, met sonkrag waar beurtkrag 'n ding van die verlede is.

Die oopplan-kothuis het 'n uitsig oor die tuin, 'n privaat ingang, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n sitarea met 'n TV wat sekere DStv-kanale het.

Gratis WiFi en onderdakparkeerplek word voorsien.

Die eenheid is 2 km vanaf die Eduplex-skole, 3 km vanaf Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, 4 km vanaf die Hatfield Gautrain-stasie en die Ambassade van die Verenigde State van Amerika en 6 km vanaf die Universiteit van Pretoria.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Alida V
Saam met vriende
5.0
Perfek vir kort verblyf. Het heerlik gebly; die eenheid is baie goed toegerus en uiters gerieflik geleë. Dis meer privaat as op die foto, danksy 'n pl...
Sien meer
Jul 2023
Philip N
Saam met lewensmaat
5.0
Gesellige en knus woonstel in boomryke tuin met alles wat jy nodig het. Vriendelike gasvrou. Ons was aangenaam verras met die pragtige interieur en he...
Sien meer
Mrt 2023
Philippus V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende privaat eenheid met alles wat ons nodig gehad het. Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam al het die TV nie gewerk nie. Kom beslis teru...
Sien meer
Mrt 2023
Wilna V
5.0
Baie veilig en privaat. Ongelooflike mooi plek. Doulien is baie gasvry en verwelkomend. Skoon en netjies. Goed toegerus. Pragtige tuin. Bed liggies br...
Sien meer
Feb 2023
Miekie H
Saam met lewensmaat
4.8
Sal beslis weer daar gaan bly. Baie lekker gebly. Awesome gasheer en gasvrou.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Doulien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kirkby-straat 1250, Queenswood, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Gaste dink Under The Pecan Tree het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kirkby-straat 1250, Queenswood, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7d1f5012a220b2d48481352d76f84f3e1270dc05e5998818e725b2a0824997d38badce208aba258efc35099fab54a0c7699?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 1250 Kirkby Street Queenswood 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.730036821959 28.254015750892

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang