Under Yellowwood
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Twin Falls-laan 4, Dorchester Heights, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Under Yellowwood is 'n oulike selfsorgkothuis in Dorchester Heights in Oos-Londen. Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n wegbreekplek of vir 'n sakereisiger wat gerieflike verblyf benodig.
Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 2 stoele. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV.
Die kothuis lei na 'n balkon met 'n bankie en 'n uitsig oor die tuin. Daar is ook 'n ingeboude braai buite en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ulandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Twin Falls-laan 4, Dorchester Heights, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
- Gaste dink Under Yellowwood het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Twin Falls-laan 4, Dorchester Heights, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap