Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Underhill Farm

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Oak Kothuis
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort, asook 'n buitebadkamer met 'n stort, bad en vallei-uitsigte. Daar is ook 'n sitarea en 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof en skottelgoedwasser toegerus is. Die slaapkamer het ononderbroke uitsigte oor die Botrivier sowel as 'n privaat dek bo-op die rivieroewer. 'n Groot, omheinde tuin met 'n swembad en braai-area is ook beskikbaar en honde is welkom.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Elke kothuis het 'n swembad wat nie bedek is nie en is naby die rivier of stroom, so gaste moet asb. versigtig wees en mooi na hul kinders kyk.

- Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Inkloktyd vanaf 15:00
Uitkloktyd teen 11:00
Rook is verbode
Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Hobbit Hollow
Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie hobbit-geïnspireerde kothuis is op die een hoek van die plaas in die Botrivier-oewer ingebou en is geskep met die natuurliefhebber in gedagte. Daar is 'n privaat omheinde tuin met 'n borrelbad, asook 'n dek en uitsigte oor die Botriviervallei. Die hoofeenheid het 'n gemaklike sitarea en 'n groot eetarea met 'n kaggel. Verder is daar 'n toegeruste kombuis en 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Elke kothuis het 'n swembad wat nie bedek is nie en is naby die rivier of stroom, so gaste moet asb. versigtig wees en mooi na hul kinders kyk.

- Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Inkloktyd vanaf 15:00
Uitkloktyd teen 11:00
Rook is verbode
Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Rivendell Kothuis
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Rivendell Cottage, wat op die rand van die Twaalfontein-stroom geleë is, het 2 slaapareas en 1 badkamer. Die eerste area het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n dubbel- en enkelbed in die tweede slaaparea. Die komsbuis is met 'n gasstoof en -oond, 'n groot yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolfoond en 'n broodrooster toegerus. Die stoep het 'n omheinde braai-area met oorgenoeg sitplek en 'n pizza-oond. Daar is 'n borrelbad en plonspoel en trappe af na 'n privaat vuurput tussen die populierwoud en langs die stroompie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Elke kothuis het 'n swembad wat nie bedek is nie en is naby die rivier of stroom, so gaste moet asb. versigtig wees en mooi na hul kinders kyk.

- Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Inkloktyd vanaf 15:00
Uitkloktyd teen 11:00
Rook is verbode
Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Greenhouse Kothuis
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Greenhouse beskik oor 3 en suite-slaapkamers en bied slaapplek aan 6 volwassenes. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl elke badkamer 'n stort het. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar. Dié kothuis het 'n natuurlike swembad en borrelbad sowel as 'n vuurput langs die stroompie. Die onderdakstoep het braaigeriewe en 'n pizza-oond. Daar is 'n geslote kaggel in die sitarea.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Elke kothuis het 'n swembad wat nie bedek is nie en is naby die rivier of stroom, so gaste moet asb. versigtig wees en mooi na hul kinders kyk.

- Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Inkloktyd vanaf 15:00
Uitkloktyd teen 11:00
Rook is verbode
Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas E34 Van der Stelpas, Villiersdorp, Vyeboom, 7171, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a1fd629a63fc48780e36f06f2fcbe4bf3535e2f0b409c4b175c26170801443fef5c8bbb1fd10aa12daa12d99547c66d7c4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 Farm E34 Van Der Stel Pass Villiersdorp 7171 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.095938477059 19.20118062933

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang