Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Undermilkwood

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sunette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Undermilkwood
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jeandre N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandre N

Asemrowend.

Dit was regtig 'n rustige en goeie atmosfeer. Ons het gegaan om te rou oor ons moeder se dood. Dit was die perfekte plek.

Di V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Di V

Sal weer van die verblyf gebruik maak in die toekoms.

Verblyf was baie netjies en modern gemeubileer.

Nic B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic B

Pragtige nuut gerestoureerde huis met alles wat nodig is vir 'n vakansie.

Baie aangename verblyf, het die huis terdeë geniet.

Gideon J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon J

Ons lekkerste gesinsvakansie nog.

Heerlike akkommodasie - beter as wat ons verwag het. Persoonlike aandag deur die eienaars het ons welkom en tuis laat voel, baie dankie. Ons groot gesin het genoeg ruimte en spasie vir almal gehad. Dit was net 'n plesier om van die akkommodasie gebruik te kon maak.

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Undermilkwood-landgoed, Clover-laan 14, Stilbaai, 6630, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7528d3829afcebfa0d9b41d582c1c45e7d3b6177ad623fafb124edbc4fa68f550a9a606e8b8de1a4d4923988b0bc297af83f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 Undermilkwood Estate 14 Clover Avenue 6630 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.360175437687 21.411386462566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang