Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Underoak

Selfsorg
Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 28 Sep 2024 tot 1 Mrt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pinewoods 16, Stuart's Hill, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 R413 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Underoak is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in Somerset-Wes. Hierdie sonnige tuinwoonstel is in 'n stil woonbuurt en spog met 'n rustige tuin en veilige parkeerplek.

Dié bekoorlike tuinwwonstel het slaapplek vir 2 gaste en 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n leefarea met gemaklike sitplek.

Hierdie verblyf is net 10 minute vanaf die strand, 20 minute vanaf Stellenbosch en naby wynplase, sportklubs, winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas

Ligging

  • Pinewoods 16, Stuart's Hill, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
R550 R413
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
R550 R413
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pinewoods 16, Stuart's Hill, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36ffb7ab86b2dbf19e486a620b51d36ff90305946ddd44fd765b6c1b80b7ee52e0ca75a011706bc3f50aea42f2bfd10ecad8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R413 per nag (plek vir 2) 16 Pinewoods Stuart's Hill 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 11:00 -34.0764227 18.8493527

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang