Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Undulata Country Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Undulata Country Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hannerie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannerie V

Gasvrye en aangename verblyf.

Ons is baie gasvry ontvang. Dekor is pragtig en kamer was skoon, netjies en goed toegerus. Dit was yskoud toe ons daar was en ons het heerlik warm geslaap. Ontbyt is baie lekker. Die gasheer het ons elke oggend verduidelik waar die mooiste blomme is om te sien, wat 'n lekker pluspunt was. Geen kragbystand in beurtkragtyd nie, daar is wel 'n lampie in die kamer. 'n Botteltjie drinkwater vir elke gas in die yskas is al wat ons gemis het. Ons sal definitief Undulata Country Lodge aanbeveel.

Sonica F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonica F

Gasvryheid uit die boonste rakke.

Eienaars en werkers baie vriendelik en behulpsaam.

Sandrie B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandrie B

Uitstekend.

Gasvrye gasheer en gasvrou. Heerlike ontbyt. Ons dink die sterre sê alles. Baie dankie, julle.

Undulata Country Lodge se terugvoer

Baie dankie Sandra,
Dit was n groot plesier om julle hier te kon he. Ons vertrou julle vakansie was wonderlik. Tot weer siens. n geseende 2020 vir julle.
Groete,
Anelene

Undulata Country Lodge
John A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John A

Veilig, gerieflik en baie entries.

Gasvryheid is prima!

Undulata Country Lodge se terugvoer

Hi John,
Baie dankie vir die terugvoering. n Geseende 2020 vir julle en kom gou weer.
Groete,
Anelene

Undulata Country Lodge
Audrey N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey N

Warm, liefdevol, rustig en uitstekend.

Baie dankie vir die warmte, gasvryheid, uitstekende diens en skoon kamers. Ons het gevoel soos koningskinders en u het ons welkom last voel, u puik diens sal ek meld aan al my vriende en ons sal weer terug kom na u toe. Die plek is asemrowend, romanties en pragtig.

Undulata Country Lodge se terugvoer

Dit laat ons harte vinnig klop, ons is so bly julle het dit geniet. dit is maar deel van ons Namakwalandse gasvryheid, weet dat julle meer as welkom is. Ons wag vir volgende besoek. Baie dankie dat julle Undulata gekies het.

Tot weersiens
Anelene

Undulata Country Lodge
Grant B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant B

Puik akkommodasie in 'n veilige, vriendelike omgewing. Home from home.

Ons sal definitief weer by Undulata bespreek.

Braam S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam S

'n Wonderlike ervaring.

Ontvangs was vriendelik. Die gasvrou het uit haar plek gegaan om ons tuis te laat voel. Die Lodge is deel van die natuur wat dit baie spesiaal maak.

Alessandro P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alessandro P

Excellent place to stay.

Great guesthouse, great room, delightful owners.

Undulata Country Lodge se terugvoer

Dear Mr and Mrs Pincione,

Thank you so much for choosing our establishment, Was such a pleasure to accommodate you. We look forward to your next visit.

All the best
Keep well

Kind regards
Anelene and Jacques


Undulata Country Lodge
Jan Hendrik S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Hendrik S

Baie aangenaam, stil en rustig.

Ek is aangenaam verras deur die hartlike ontvangs. Baie maal vind ek dat daar reuke aanwesig is van vorige kliënte, maar hier was die linne en handdoeke vars en skoon. Dit was 'n baie verfrissende oornag ondervinding. Ek het nie een klagte oor hierdie lodge nie.

Chris B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Rustig area.

Baie goed geleë op die roete na Namibië. Die stort se kop kort 'n bietjie aandag.

Deon H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Deon H

Aangenaam.

Sal weer daar bly, maar opsie van ontbyt uitsluit.

Charmaine T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine T

Aangenaam verras.

Eienaars was gasvry en hulpvaardig. Baie lekker daar gebly en gerus.

Sam B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam B

Enjoyed the stay.

Enjoyed every moment, people very friendly.

Vanaf R1 650
R1 650 R1 238
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 650
R1 650 R1 238
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoringsingel 3, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33607a686451be0e879912ba2c5f3e1898642d972ec00a0ee93596c02ac5af9bcaee9e7e3e3bb681dc8a0864b7834e5701d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 238 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 3 Soetdoring Singel Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.679160120282 17.883778810501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang