Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Undulata Country Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Hannerie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Gasvrye en aangename verblyf. Ons is baie gasvry ontvang. Dekor is pragtig en kamer was skoon, netjies en goed toegerus. Dit was yskoud toe ons daar was en ons het heerlik warm geslaap. Ontbyt is baie lekker. Die gasheer het ons elke oggend verduidelik waar die mooiste blomme is om te sien, wat 'n lekker pluspunt was. Geen kragbystand in beurtkragtyd nie, daar is wel 'n lampie in die kamer. 'n Botteltjie drinkwater vir elke gas in die yskas is al wat ons gemis het. Ons sal definitief Undulata Country Lodge aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonica F
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2020

Gasvryheid uit die boonste rakke. Eienaars en werkers baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sandrie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Uitstekend. Gasvrye gasheer en gasvrou. Heerlike ontbyt. Ons dink die sterre sê alles. Baie dankie, julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anelene
Undulata Country Lodge
Baie dankie Sandra, Dit was n groot plesier om julle hier te kon he. Ons vertrou julle vakansie was wonderlik. Tot weer siens. n geseende 2020 vir julle. Groete, Anelene

John A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2019

Veilig, gerieflik en baie entries. Gasvryheid is prima!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anelene
Undulata Country Lodge
Hi John, Baie dankie vir die terugvoering. n Geseende 2020 vir julle en kom gou weer. Groete, Anelene

Audrey N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2018

Warm, liefdevol, rustig en uitstekend. Baie dankie vir die warmte, gasvryheid, uitstekende diens en skoon kamers. Ons het gevoel soos koningskinders en u het ons welkom last voel, u puik diens sal ek meld aan al my vriende en ons sal weer terug kom na u toe. Die plek is asemrowend, romanties en pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anelene
Undulata Country Lodge
Dit laat ons harte vinnig klop, ons is so bly julle het dit geniet. dit is maar deel van ons Namakwalandse gasvryheid, weet dat julle meer as welkom is. Ons wag vir volgende besoek. Baie dankie dat julle Undulata gekies het. Tot weersiens Anelene

Grant B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2018

Puik akkommodasie in 'n veilige, vriendelike omgewing. Home from home. Ons sal definitief weer by Undulata bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Braam S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2018

'n Wonderlike ervaring. Ontvangs was vriendelik. Die gasvrou het uit haar plek gegaan om ons tuis te laat voel. Die Lodge is deel van die natuur wat dit baie spesiaal maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alessandro P
1 nag
5.0
Feb 2018

Excellent place to stay. Great guesthouse, great room, delightful owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anelene
Undulata Country Lodge
Dear Mr and Mrs Pincione, Thank you so much for choosing our establishment, Was such a pleasure to accommodate you. We look forward to your next visit. All the best Keep well Kind regards Anelene and Jacques

Jan Hendrik S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2018

Baie aangenaam, stil en rustig. Ek is aangenaam verras deur die hartlike ontvangs. Baie maal vind ek dat daar reuke aanwesig is van vorige kliënte, maar hier was die linne en handdoeke vars en skoon. Dit was 'n baie verfrissende oornag ondervinding. Ek het nie een klagte oor hierdie lodge nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2018

Rustig area. Baie goed geleë op die roete na Namibië. Die stort se kop kort 'n bietjie aandag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 650
R1 650 R1 238
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 650
R1 650 R1 238
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoringsingel 3, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33607a686451be0e879912ba2c5f3e1898642d972ec00a0ee93596c02ac5af9bcaee9e7e3e3bb681dc8a0864b7834e5701d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 238 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 3 Soetdoring Singel Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.679160120282 17.883778810501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang