Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Union Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Sonia G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Awesome visit. Thanks. Awesome visit for a weekend away. Neat and tidy place, went for a hiking day and came prepared, but pleasantly surprised by the host's attention to detail with fresh milk, tea, coffee and delicious rusks. Thank you. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig en die moeite werd. Ons het slegs oornag. Alles was skoon en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caru B
1 nag
5.0
Apr 2024

Pragtig en netjies. Baie skoon en netjies en presies wat mens nodig het. Ons het baie lekker gebly en sal beslis aanbeveel vir ander reisigers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco A
1 nag
5.0
Apr 2024

Gerieflik, bekostigbaar, ligging perfek, vriendelike gasvrou en gasheer. Was perfek vir wat ons gesoek het, 'n vinnige in en uit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tilana K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustige aand gehad. Netjies en skoon met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michaela S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Perfect for our needs. We enjoyed our stay, friendly host who was ready to assist us. Comfortable cottage which suited our needs. Just a little sad to see that Cullinan is so quiet. It is a beautiful little town which deserves to be visited so it can grow again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew E
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Apr 2024

Comfortable bed, adequate kitchen appliances, maybe a toaster in the future. All was good. There was a problem with the water one evening. The handyman fixed the problem. 3 lovely friendly dogs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Michael S
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2024

Disappointingly average. Too close to the entertainment area of the main house. WiFi was unusable as the signal was very weak. The house smelled of cat urine/mouldy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

William G
1 nag
5.0
Aug 2023

Wonderlike eenslaapkamerwoonstel. Ek was in die omgewing vir 'n troue en was hartlik ontvang deur die gasheer. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ek was vroeg gewees en daar was geen kwale vir my om vroeër in te gaan in die eenheid nie. Die eenheid het alles wat 'n mens nodig het. Die meubels is baie mooi en die eenheid was skoon. Die bed was baie gemaklik en die omgewing is stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Union Cottage
Hi William Dankie vir die terugvoer, julle is altyd welkom. Union Cottage groete Puna

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Union-weg 2, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa96d50549efde5e04c72ba9badbe81e3563fed4b3f7b47aa5e777a2c222895134e0c9cc19a272ce23c6960cdade01261e99e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 2 Union Road Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -25.674781976806 28.52383314388

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang